Julie Claassens

Na 13 jaar van studie en klasgee in die VSA is Prof Julie Claassens tans dosent in Ou Testament met ’n fokus op Menswaardigheid by die Fakulteit van Teologie, Universiteit van Stellenbosch. Sy is die skrywer van heelparty vakkundige artikels en bydraes in boeke (haar boek The God who Provides: Biblical Images of Divine Nourishment verskyn in 2004 by Abingdon Uitgewers in die VSA). In Afrikaans het daar ook ’n aantal publikasies uit haar pen verskyn, mees onlangs, ’n Groter God: Nuut gedink oor die God wat ons telkens verras (Lux Verbi.BM, 2009).



Opgedateer/Updated: 2010-06-10
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
Top