Johannes (Johan) Green

Gebore in Port Elizabeth 31 .12.1949 Was 14jaar verbonde aan Volkskas Bpk (nou Absa). Assistent direkteur by 'n Plaaslike bestuur vir 26 jaar en met pensioen sedert 30.11.2008. In 2010 'n boek gepubliseer, "As die dood intree-'n praktiese handleiding" en vertaal in engels gedurende 2011, "When death enters your home-A Practical Guide". SPORT: Het Oostelike Provinsie vir jare, 1969-1980 verteenwoordig in atletiek, baan, veldlope en maraton. Verkry Noord Transvaal kleure vir wedvlugduiwe in 2003. MILITERE VERPLIGTINGE: Leiergroep inname 1 September 1969 -17 Junie 1970 te Pretoria. Voltooi liggaamlike opvoedingskursus en woon verpligte kampe oor 'n tydperk van 14 jaar by. GELOOFSBEGINSELS: Om Jesus volwaardig te ken is my enigste bate en selfs die dood is 'n wins.
Top