In Johan Reiners se lewe is daar twee passies - die een is teologie en die ander musiek. Hy kon sy passie vir die teologie uitleef as predikant en lektor totdat hy dramaties uit die kas geval het. Sy passie vir musiek kon hy uitleef in die uitvoerende kunste in KZN en veral by die KZN Filharmoniese Orkes waar hy vir byna 10 jaar diep spore getrap het. Tans woon, leef en werk hy in Wonju City, Suid-Korea.
Opgedateer/Updated: 2008-03-02
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za