Johan Barnard is 'n 43-jarige Bloemfonteiner en ywerige boekversamelaar van meestal Afrikaanse boeke. Behalwe vir twee kortverhaalwedstryde (die 2002 Edgars Tydskrif-wedstryd en die 2004 Bloemfontein Skrywersvereniging-wedstryd) waarin hy in beide gevalle 'n tweede plek verwerf het, is die omvang van die werk wat hy publiseer rubrieke en artikels wat hy vir sy kerkblad skryf.
Opgedateer/Updated: 2010-02-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za