Jeanne werk tans as Omgewings Konsultant in Johannesburg. Sy is getroud met drie pragtige dogters. Sy het op die ouderdom van 15 begin skryf toe haar ma vir haar haar eerste dagboek gekoop het. Jeanne het nog nie enige gedigte gepubliseer nie. Daar lê nog baie stories in haar hart wat sy graag met mense wil deel. Verder het sy geen groot drome nie en wil sy eintlik maar net saam met God wandel elke dag.
Opgedateer/Updated: 2010-02-10
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za