JanaShay

Afrikaanse jongeling wat nog vasgevang is in die tye van Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis, Laurika Rauch en Karen Zoid. Ek het 'n passie vir musiek en skryf. Dikwels dink ek ek het 'n verslawing aan Fokofpolisiekar. Ingrid Jonker, Breyten Breytenbach, NP van Wyk Louw, André Letoit. Lewe sonder musiek sal nie sin maak nie.
Top