Hettie Brittz is getroud en het drie kinders. Sy bestuur tans Immergroen Ouerskap, ’n bediening met ’n span opgeleide fasiliteerders wat plaaslik en oorsee ouerskapkursusse aanbied, gebaseer op haar boeke
Kweek Kinders met Karakter en
Kweek Kinders deur Gesonde Gesag. Haar stokperdjie is langafstandswem en sy is ’n selferkende koffiesnob.
Opgedateer/Updated: 2010-03-19
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za