Chris Marnewick

Gebore in Rustenburg. SA Vloot na matriek op Potgietersrus. BJuris – PU vir CHO (klasmaat van prof Lourens du Plessis en Leon Wessels). LLB Unisa (deeltyds terwyl werksaam as aanklaer en landdros). Praktiseer as advokaat vanaf 1976, senior advokaat vanaf 199. Getroud met Ansie, met twee seuns, Jacques (mediese dokter) en Michel (sportwetenskaplike).

Instrukteur by die Institute of Professional Legal Studies (Nieu-Seeland) vanaf 1999 tot 2003; daarna by die College of Law (Nieu-Seeland). Skrywer van Litigation Skills for South African Lawyers (Butterworths LexisNexis, 2002). Programopsteller en programleier van die Werkboek-kursus vir die opleiding van pupiladvokate vir die Algemene Balieraad (2004 tot 2008).

Ander boeke uit sy pen: Shepherds & ButchersThe soldier who said no, A sailor’s honourIn die laksman se skootClarence van Buuren, die man agter die donkerbril en Redelike twyfel.

 

Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick

Naomi Meyer, Chris Marnewick Onderhoude 2021-07-05

"Die Zuma-geval is na my mening by uitstek 'n voorbeeld van spanning tussen die uitvoerende gesag en die regbank."

Kemp J Kemp SC – vanuit die advokatuur se binnekamer, en sy fotoalbum

Chris Marnewick In memoriam 2021-02-02

"Wat ook vir my uitstaan in die opdragte wat hy wel aanvaar het, is dat hy telkens aan Jan en Sannie Publiek se kant van die geskil was, eerder as aan die owerheid of ’n magtige maatskappy se kant."

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 2

Chris Marnewick Seminare en essays 2020-10-02

"Ek is van mening (...) dat die kruisverhoor van Pistorius op die Zombie-stopper-video ontoelaatbaar en onregverdig was; dermate dat sy reg op ’n regverdige verhoor fataal misken is, met die gevolg dat ’n mislukking van geregtigheid gevolg het."

Die Staat versus Oscar Pistorius: ’n herbesinning – deel 1

Chris Marnewick Seminare en essays 2020-08-25

"In hierdie bydrae bespreek ek in leketaal sover dit moontlik is, die getuienis oor die gebeure in en om Oscar Pistorius se huis die nag toe hy die skote gevuur het wat vir Reeva Steenkamp gedood het ..."

Skrywersonderhoud: Chris Marnewick gesels met Zirk van den Berg

Chris Marnewick, Zirk van den Berg Skrywersonderhoude 2020-06-24

"Ek skryf die storie so goed ek kan, en dan kan lesers maak wat hulle wil. Die leeservaring is ’n spanpoging."

Laat Valentynsdagstorie vir Sara

Chris Marnewick 2012-02-20 Abraham, op die ouderdom van vyf-en-sewentig, word geroep deur God om sy goedjies te pak en Haran te verlaat.

Bram Fischer: ’n Portret van teenstrydighede

Chris Marnewick 2011-11-29 Soggens as ek oor Bram Fischerweg in Durban werk toe ry en my staal vir die dag se sake, wonder ek oor die advokaat wat Bram Fischer was. Wanneer ek smiddae op dieselfde roete huis toe ry en so in die ry van die advokaat in my ontslae raak, dan ...

Big Book Chain Chat #15: Sustaining creativity

Chris Marnewick Boeke en skrywers 2010-10-19

Helen Brain wrote: “So if you’re engaged in an everyday job that isn’t very satisfying, how do you keep your creativity fresh?” I can see the problem. Boredom at work may lead to boredom at home. And elsewhere. I would like ...

South Africa on the Shelf: Feeling gatvol in Foreign Books

Chris Marnewick Boeke en skrywers 2010-06-23

I open a new Moleskine and start the outline for the third novel in the series that started with Shepherds & Butchers and continued in The Soldier Who Said No.

Top