
Die Rooi Skemer: DeepSeek as ontwrigtende Kunsmatige Intelligensie (KI)
2025-02-05"DeepSeek se prestasies het beduidende geopolitieke implikasies, wat die Amerikaanse oorheersing in die KI-bedryf uitdaag en die beperkings van Amerikaanse sanksies op China se KI-ontwikkeling beklemtoon."

SteedsDink met LitNet Akademies: Burgert Senekal oor sy akademiese navorsing
2025-01-15In hierdie video gesels Burgert Senekal oor netwerkanalise en die Afrikaanse letterkunde, taal en kultuur. Hy lewer kommentaar oor die impak en toekoms van KI, taalbeleid en KI en interdissiplinêre navorsing. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kollig op akademikus Burgert Senekal: Afrikaans, netwerke en tegnologie
2025-01-15In hierdie video gesels Burgert Senekal oor Afrikaans, die netwerkteorie en digitale geesteswetenskappe. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

A network science exploration of the effectiveness of Afrikaner home remedies (boererate) with specific reference to the treatment of epilepsy and insomnia
2024-10-25"By applying network analysis to historical remedies like boererate, we can potentially identify promising ingredients and combinations for further investigation and possible integration into modern medicine."

"Gee raat": ’n Netwerkwetenskaplike verkenning van die doeltreffendheid van boererate met spesifieke verwysing na die behandeling van epilepsie en slapeloosheid
2024-10-25"Die studie toon dat sommige van die bestanddele wat voorgestel word vir die behandeling van epilepsie en slapeloosheid in boererate wel voorheen as doeltreffend bewys is. Dit dui daarop dat sommige boererate wel wetenskaplik ondersteun kan word in die behandeling van hierdie gesondheidsprobleme."

LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus: ’n onderhoud met Burgert Senekal
2024-06-19Of jy ’n leeskringlid, akademiese navorser, joernalis of leerder is, kan jy NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) nou via LitNet bereik. As jy byvoorbeeld op soek is na inligting oor ’n spesifieke skrywer, kan jy nou die LitNet Akademies-NALN-katalogus van meer as 38 000 papier- en digitale tekste aanlyn besoek. Hierdie katalogus strek so ver terug as 1973, NALN se stigtingsjaar, en lê as subdomein op LitNet se hoofraam.

Die simfonie van silikon: Die impak van kunsmatige intelligensie (KI) op musiek
2024-04-09"Wie besit die kopiereg?"

Tien etiese en praktiese gebruike van ChatGPT vir akademiese skryfwerk in Afrikaans
2023-07-12"ChatGPT is byna ’n jaar terug vrygestel en universiteite en akademici debatteer steeds oor die etiese gebruik daarvan. Die voorbeelde wat in die huidige artikel bespreek is, is egter in my opinie veilige toepassings wat enigeen kan help om tekste in Afrikaans te verbeter, sonder dat ’n redakteur of dosent hoef te bekommer oor of die gebruik van hierdie tegnologie oneerlikheid behels."

Traces of Russian propaganda narratives in comments on Maroela Media’s news reports about the war in Ukraine
2023-05-31"The war in Ukraine is the first large-scale conventional war in Europe between two strong powers since the advent of the internet, and both sides have used online platforms to defend their position while trying to undermine the opponent’s position."

Die neerslag van Russiese propaganda in kommentare op Maroela Media se nuusberigte oor die oorlog in Oekraïne
2023-05-31"Die oorlog in Oekraïne is die eerste grootskaalse konvensionele oorlog in Europa tussen twee sterk moondhede sedert die koms van die internet, en beide kante het aanlyn platforms aangewend om hul posisie te verdedig, terwyl hulle hulle opponent se posisie probeer ondermyn het."

TikTok in die Nuwe Koue Oorlog
2023-04-20"TikTok se verbintenis met China is verder belangrik gegewe globale Chinese (en Russiese) disinformasieveldtogte rakende COVID-19. Tydens die pandemie het beide lande vals inligting versprei in ’n poging om Westerse lande te ontwrig."

Hoe verskil ChatGPT van Microsoft en Google se gespreksagente?
2023-03-14"Die tegnologie word voorgehou as die grootste bedreiging vir Google se posisie as die wêreld se gewildste soekenjin in dekades."

NALN word 50! Mylpaal en LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus
2023-03-03Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud! Menán van Heerden gesels met die kurator van NALN, Wyno Simes, oor hierdie mylpaal, en met Burgert Senekal, navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat, oor die LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus.

Is ChatGPT ’n bruikbare hulpmiddel vir akademiese skryfwerk?
2023-02-02"Benewens hierdie voorbeelde is daar baie komponente van ’n akademiese teks wat nie deur ChatGPT behartig kan word nie, byvoorbeeld dataversameling, -verwerking en -ontleding, sowel as die formulering van afleidings uit die data. ChatGPT sal ook nie deur argiewe kan soek en ’n studie oor ’n aspek van die geskiedenis genereer nie."

Die Terminator-scenario: Is dit ons toekoms? Deel 2: Skynet
2022-12-12"Is ’n selfbewuste KI-entiteit in ons toekoms?"