ATKV-Woordveertjies vir liefdesverhale en romanses

Die wenners van ATKV-Woordveertjies in die kategorieƫ liefdesromans en romanses is vanoggend bekend gemaak.