ATKV-taalerfenissimposium: Willa Boezak oor die Khoisan se bydrae tot die Afrikaanse taalerfenis
Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg’ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Willa Boezak se toespraak oor die Khoisan se bydrae tot die Afrikaanse taalerfenis.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed