ATKV-taalerfenissimposium: Frank Hendricks – Standaardafrikaans en omgangsvariëteite van Afrikaans

Vanjaar se ATKV-taalerfenissimposium met die tema “Djy makie reg’ie – hoe gemaak met standaardtaal?” was daarop gemik om die diversiteit van die Afrikaanse taal te demonstreer deur te kyk na standaardtaal en taalvariëteite. Kyk hier na Frank Hendricks se toespraak oor Standaardafrikaans en die omgangsvariëteite van Afrikaans.