Persverklaring: ATKV-Mediaveertjies bekroon weer ondersoekende joernalistiek

Joernaliste in alle genres (drukmedia, digitale media, radio en televisie) wat nie skroom om moeilike vrae te vra, diegene in magsposisies tot verantwoording te roep, of die stories te vertel waarvan ander wegskram nie, word genooi om in te skryf in drie kategorieƫ: LEES, LUISTER en KYK. | Inskrywings sluit op 15 September 2023.