ATKV-Crescendo-feesviering: foto’s en video’s van dié goue geleentheid

  • 0

Links bo: Sarah Theron, Petronel Baard en Karin Hougaard; regs bo: Jesse Juliet (saksofoon), Lorenzo Blignaut (trompet) en Nathaniel Gates (tromboon); links onder: Mynie Grové; regs onder: Cathy Boer (seisoenkaartjiehouer), Lucia Poggenpoel (finalis, 2023), Natalie Morkel (seisoenkaartjiehouer)

Teks: Naomi Meyer

ATKV-Crescendo verjaar!

ATKV-Crescendo is reeds vyftig jaar lank ’n talentontwikkelingsprojek vir opkomende liedjieskrywers en het kunstenaars soos Anneli van Rooyen, Karin Hougaard, Jodi Jantjies en Selby Williams se loopbane afgeskop.

Hierdie projek bied jaarliks aan deelnemers opleidingsgeleenthede wat hulle toerus om hul loopbane suksesvol en volhoubaar te begin. Hier is nog agtergrondinligting van ATKV-Crescendo.

Om die vyftigste verjaardag van die projek te vier, is ’n optofgeleentheid op Vrydagaand die 29ste November 2024 by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch aangebied.

Pierre van Niekerk het foto’s namens LitNet geneem.

Tussendeur die foto’s verskyn ook gelukwensingsvideo’s van vorige ATKV-Crescendo-wenners of bekendes in die Afrikaanse musiekwêreld. Die video’s is verskaf deur die ATKV en word met toestemming gepubliseer. Hierdie video’s is ook deur die loop van die aand by die geleentheid vertoon.

Alle foto’s geneem deur Pierre van Niekerk van Pierré Photography Passion. (Melding moet gemaak word daarvan dat Pierre van Niekerk en sy vrou Pauli naaswenners was van die ATKV-Crescendo-kompetisie in 2001.)

Foto’s: Pierre van Niekerk

Diana Ferrus, Chareldine van der Merwe, Johan Esterhuizen en Cathy Boer

Riana Nel en William Jacobs op die elektriese klavier

Eddy Strings

Jesse Juliet (saksofoon), Lorenzo Blignaut (trompet) en Nathaniel Gates (tromboon)

Sarah Theron, Petronel Baard (Crescendo-wenner van 1999), Karin Hougaard (Crescendo-wenner van 1980)

Rouel Beukes het in 1974 die eerste Crescendo-kompetisie gewen (saam met Eoudia de Kock)

Morné van Staden (ATKV-projekorganiseerder: Crescendo)

Johan Esterhuizen, ATKV-bestuurder: Jeugprojekte

Gerrie Lemmer, ATKV se Uitvoerende Hoof: Kultuur

Mercia Eksteen, ATKV-hoofbestuurder: Kommunikasie

Selby Williams

Lize Booysen

Lucia Poggenpoel

Eddie Strings

Alzanley Lizemore en Karin Hougaard

Karin Hougaard

Tauriq Claasen, finalis in 2023

Edinia Citwa, finalis van 2024

Rowayne Pedro, Jerome Rex en Roger Boer (seisoenkaartjiehouers)

Chareldine van der Merwe (ATKV-projekbestuurder: Vriende van Afrikaans) en haar kollega Shireen Crotz

Diana Ferrus en Laniëlle Sheree Hartzenberg

Johan Esterhuizen, Mercia Eksteen en Gerrie Lemmer

Tauriq Claasen, Dane Prins, Edinia Citwa, Lize-Marie Naude, Jacques Verster en agter is Eulanda Wagner

Mynie Grové

Petronel Baard

Karin Hougaard

Dane Prins

Jan-Hendrik Meyer en Naomi Meyer

Lees ook:

ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met die projekorganiseerder, Morné van Staden

Persverklaring: Pret met nuwe limeriekeveldtog

Persverklaring | ATKV-Prestigetoekennings: "Op die skouers van reuse"

PJ Philander (1921–2006)

Persverklaring: ATKV-Suidoosterfees-koorkompetisie – Wes-Kaapse amateurkore kan nou inskryf

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top