View this mail online here



LitNet: Jou Dan Sleigh
Nuusbrief | Newsletter 551
22.05.2015
   
 
  Die nuwe LitNet-in-aanbou

Beste lesers

Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.

Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.

LitNet-redaksie

Ns: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.


  Boeke en skrywers

NB-Uitgewersportaal:
Foto's en commendatio's: Die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015

Naomi Bruwer

Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2015 is gisteraand in Kaapstad aangekondig. Prysgeld van R350 000 is vanjaar aan die wenners oorhandig.

Festival:
The Franschhoek Literary Festival 2015 and the elephant in the room

Liam Kruger

"And for all that the Franschhoek Literary Festival is irredeemably disengaged from the lived reality of much of South Africa ..."

Essay:
Richard van der Ross se In our own skins

Heindrich Wyngaard

"Nogtans behoort hierdie boek verpligte leesstof te word vir bepaalde mense wat hulself bruin noem of wat deur ander as bruin beskou word. Eweneens moet dit sy weg vind na Kaapse skole en universiteite, maar ook die res van die land."

Book launch:
Video: David Attwell on JM Coetzee and the Life of Writing

Naomi Bruwer

David Attwell's new publication, JM Coetzee and the Life of Writing, was launched at Clark's Bookshop in Cape Town on Tuesday, 12 May. Finuala Dowling conducted the interview.

Tien vrae:
Willem Anker oor die boek Samsa-masjien

Willem Anker, Naomi Meyer

"Ons het die musiek van Pierre-Henri ingesluit op 'n CD wat agterin die boek lê en wag om kliphard geluister te word, asook ’n hele paar foto’s uit die produksie, sodat die lesers 'n idee kan kry van die stel en die aksie op die verhoog."

Boekbekendstelling:
Video: Bekendstelling van Samsa-masjien

Naomi Bruwer

Bekendstelling van Samsa-masjien, Protea Boekwinkel, Stellenbosch: Skrywer Willem Anker gesels met regisseur Jaco Bouwer en Pierre-Henri Wicomb, wat die musiek vir die produksie gekomponeer het.

Onderhoud:
Lize Beekman se mandala-inkleurboek

Lize Beekman, Naomi Meyer

"Dit het my geleer om een gedagte op ’n slag 'in die oë te kyk'."

Essay:
Germanicus vir vandag

Chris van der Merwe

"Dit is dan miskien die antwoord op die vraag wat Dirkie Smit gestel het: 'Hoe moet 'n mens lewe wanneer die samelewing deur en deur verdorwe is?'"

Boekpryse:
Kortlyste vir die 2015 Media24 Boeke Literêre Toekennings bekend gemaak


Media 24 kondig met trots die kortlyste vir sy 2015 Literêre Toekennings aan.

Review:
Second Life by SJ Watson

Elsibe Loubser

"One could say that this story is about a death in a family and how it can be a tipping point, the nudge that will unravel the almost well-united family. But in another breath it’s correct to say that this is simply a story about lies and deceit, some of those planned and plotted, and some just silly decisions or inaction."

NB-Uitgewersportaal:
Aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer by Human & Rousseau


NB-Uitgewers kondig graag die aanstelling van Nèlleke de Jager as Fiksie-uitgewer van Human & Rousseau aan.

Festival:
Booktown Richmond: The Third Annual JM Coetzee | Athol Fugard Festival


Here is the programme for this year's festival, which takes place from 28 to 30 May 2015.

  Menings

Kuns:
Venesiese Biënnale 2015: Ontug in die lug?

Kirby van der Merwe

"Willem Boshoff se kunswerk is ’n verklaring: 'I am proud to be labelled racist in South Africa if it means that ...', gevolg deur ’n lys van ellendes, vermoedelik vir wit mense, onder ANC-bewind. Het Boshoff dit dalk té duidelik gestel?"

Geestelik:
Waarheen nou met die kerk?

Jean Oosthuizen

As die kerk hom nie vinnig herposisioneer nie, kan hy dalk sy boeke oor ’n paar jaar toemaak, het ’n vorige moderator van die NG Kerk, Coenie Burger, tydens die afgelope NG sinode van die Wes-Kaap gewaarsku. So, waarheen nou met die kerk?

Essay:
Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Christo van der Rheede reageer

Christo van der Rheede

"Onderwysstudies kos egter hope geld. Vra vir my."

Essay:
Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Anne-Marie Beukes reageer

Anne-Marie Beukes

"Dit wil voorkom asof die Departement van Basiese Onderwys inkonsekwent is wat sy hantering van Afrikaans in die onderwys betref."

Essay:
Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Michael le Cordeur reageer

Michael le Cordeur

"Funza Lushaka-beurse is 'n poging om die speelveld gelyk te maak."

Essay:
Sat vir beurtkrag?

Christo Viljoen

Bystaankrag: doen dit self.

Regsalmanak:
Besproeiingspype

Gustaf Pienaar

Aan wie het dié plaas se besproeiingspype behoort, en hoekom?

Blogs

Hier en daar
Crito

Uit volle bors
Uit Melkbos

Driedimensionele onvrugbaarheid
VozSola

  Leefstyl

Film:
Treurgrond: Onderhoud met Tarryn-Tanille Prinsloo

Naomi Meyer, Tarryn-Tanille Prinsloo

"Nee, niemand van ons wil onder gewelddadige omstandighede leef nie. Ek dink glad nie dat enige moord of gewelddadige aanval verhewe is bo 'n ander nie."

Teaterresensie:
The Pervert Laura

Emma Kotze

"The Pervert Laura, al is dit nie 'n produksie vir 'the faint-hearted' nie, is 'n tour de force wat nie misgeloop moet word nie, met spel uit die boonste rakke."

Kompetisie:
Onderhoud en inligting: Protea Boekhuis se kinderboekillustrasie-kompetisie

Rentia Bartlett-Möhl, Naomi Meyer

"Vir illustreerders om naam te maak, is dit vandag noodsaaklik om internasionale blootstelling te kry. Ons wil met hierdie kompetisie aan 'n internasionale gehoor wys watter talent daar by ons plaaslik skuil."

  LitNet Akademies

Regte:
Vonnisbespreking: Die doodskoot vir of slegs die verwonding van die eis teen die derdeparty-egbreker?

Marita Carnelley

"’n Blote aanname dat die Suid-Afrikaanse regstelsel die meerderheid Westerse regsoplossings moet aanvaar, is nie ’n voldoende argument binne ’n Afrikaïese en multikulturele verband nie."

  Skryfwerk

Skryfkompetisie:
Kosgedigkompetisie (en 'n resep vir vanaand)

Daleen van der Merwe, Naomi Meyer

Lees onderhoude oor Wenresepte 2 en Spogresepte (en laai resepte af). Skryf ook in vir ons kosgedigkompetisie en wen hierdie lekker kookboeke!

ATKV-Portaal:
ATKV-Kinderboekskryfskool


Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.

  Nuwe Geskiedenis


Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

  Onderlangs

Hygliteratuur:
Droom van jou # 1

Dromer

"Ek het gisteraand gedroom dat ek my voordeur oopmaak en jy staan daar. Ons het gegroet en ek het jou ingenooi."



  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.