| Die nuwe LitNet-in-aanbou |
Beste lesers
Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.
Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.
LitNet-redaksie
Ns: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.
|
|
|

 |
Filmresensie:
Dear White People
Suzette Kotzé-Myburgh
"Die gesprek oor ras en rassisme is klaarblyklik springlewendig, en nie net hier in ons gekwelde land nie." |
|
|
 |
In memoriam:
Dot Vermeulen
Elizabeth Miller-Vermeulen
"Dot se kuns is vernuwend, en as wenner van die Sasol New Signatures 2013 het sy sodanige erkenning vir haar eie, vernuwende, visuele werk gekry." |
|
|
 |
Godsdienswetenskappe:
Totius: die ironie van vergewe en vergeet
Gerrie Snyman
"Die vraag van hierdie artikel is derhalwe die volgende: Watter waarde kan ’n mens aan Totius se werke heg, sestig jaar na sy afsterwe? Moet dit nie uiteraard, gegewe sy rassisme, te lig bevind word nie? Anders gestel, is dit enigsins moontlik om Totius binne ’n postapartheidsbestel te rehabiliteer?"
|
|
|
 |
Essay:
Die reg op ’n waardige selfdood
Chris Jones
"’n Mens moet dus vra: Kan geloofsbesware teen geassisteerde dood normgewend wees in ’n sekulêre samelewing? Behoort die individu nie die vryheid van keuse gegun te word nie?" |
|
|
| Skryfkompetisies | Writing Competitions |

 |
WF-kompetisie:
Vorige wenners gee raad
Die wenners van LitNet Akademies se heel eerste wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie in 2012 het met ons gesels oor waar hulle vandag is en watter raad hulle vir hierdie jaar se deelnemers het. |
|
|
 |
Fiction:
Muti water
Estelle Condra
"Every Monday morning she came walking up the dirt road from the black township, wearing her brightly coloured Basotho blanket around her shoulders and her orange-and-black headscarf." |
|
|
 |
Resensie:
Skuldig deur Martin Steyn
Jonathan Amid
"Skuldig is met tye ’n genadeloos intense roman wat die leser se morele kompas stuk vir stuk aftakel en doelbewus met meer vrae as antwoorde laat." |
|
|
 |
Resensie:
Kondensmelk deur Cleta Joannou
Marike van der Watt
Elsa-Marié (12): "Met die klomp resepte in dié boek sal jy soetgoed kan voorsien vir geleenthede wat wissel van verjaardae tot Kersfees. Jou fyngebak sal jou vinnig soos 'n ervare sjef laat lyk onder jou vriende, al is die resep ook hoe maklik." |
|
|
 |
African Library:
Dust by Yvonne Adhiambo Owuor
Annie Gagiano
"Dust is a major novel – a complex text that takes on a huge topic: no less than nearly five decades of Kenya’s fraught history, linked to the experiences of a core of characters who are either members of, or whose stories are entangled with, an unusual family from the dry, far north of Kenya." |
|
|
 |
SêNet:
Vir Crito
Joan Hambidge
"'n Mens wonder of Crito die roman gelees het …
"Verder wil ek die gerug dat ek Crito sou wees volgens Facebook-skrywers in die openbaar ontken."
Die groot spook
Crito |
|
|

|
|