| Die nuwe LitNet-in-aanbou |
Beste lesers
Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.
Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.
LitNet-redaksie
NS: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.
|
|
|
 |
Onderhoud:
Strydkamer moet die land van duisternis red
Jean Oosthuizen, Christo van der Rheede
Die elektrisiteitskrisis kos die land elke maand miljarde rand. Baie Suid-Afrikaners verkeer letterlik en spreekwoordelik in die duister oor die land se energiesituasie. Jean Oosthuizen het met Christo van der Rheede gesels om uit te vind hoe ernstig die situasie is en hoe dit die ekonomie raak. |
|
|
 |
Onderhoud:
Groen ekonomie kan die planeet red
Jean Oosthuizen, Elwil Beukes
Die wêreld staan voor ’n ekonomiese keuse wat die toekomstige welstand van die hele mensdom kan bepaal. Is die katastrofale gevolge van die aarde se oorbenutting dalk nader as wat ons dink? |
|
|
| Skryfkompetisies | Writing Competition |

 
 |
ATKV-Portaal:
ATKV vereer bekendes in die kunste
Japie Gouws: "Taal en kultuur word deur die ATKV beskou as van die belangrikste instrumente om Suid-Afrikaners te help om mekaar beter te verstaan. Met hierdie toekennings wil die ATKV graag erkenning gee aan diegene wat deur middel van talente en vaardighede 'n onmisbare bydrae gelewer het tot die kunste in Suid-Afrika." |
|
|
 |
Onderhoud: Vrou-alleen
Anathe Shand, Christine Truter, Naomi Meyer
Anathe Shand het in April die Zabazala-teatertoekenning by die Baxter vir beste aktrise ontvang vir haar rol in Vrou-alleen. Hierdie toneelstuk is van 30 April 2015 by die Bôrdienghuis in Wellington te sien.
|
|
|

|
|