| Die nuwe LitNet-in-aanbou |
Beste lesers
Die nuwe LitNet-in-aanbou hier by huisbou.litnet.co.za mag dalk stadiger aflaai. Sodra die bouproses afgehandel is en LitNet terugskuif na sy eie bediener, sal dit vinniger gaan.
Baie dankie vir julle geduld; ons is byna daar.
Etienne van Heerden
NS: As jy haastig is, kan jy steeds alles by www.litnet.co.za lees.
|
|
|
 |
Essay:
Yeoville: Jesus was a makwerekwere
Kleinboer
"Dis die klankbaan van Yeoville: blaffende honde, roepende stemme, toetende taxi’s en die geluid van ’n hamer, bam-bam-bam teen sinkmuur of sinkdak soos wat nog ’n shack in ’n agterplaas ingesqueeze word vir meer tenants." |
|
|
 |
Essay:
Vreemdelingehaat en die gelaat van die ander
Johann Lodewyk Marais
"Ek het Afrika begin assosieer met mense wat reis, vlug of ontheem is. Hulle gesigte, gelate en persoonlikhede is om my. Hulle dwing my om opnuut vrae oor my eie identiteit te vra." |
|
|
 |
Regsalmanak:
Pligsversuim
Gustaf Pienaar
"Nege dae lank het die boot hulpeloos op die see rondgedobber totdat dit naby Lambertsbaai in 'n storm op die rotse geloop het. Al agt bemanningslede, onder wie ene Maweza, het verdrink." |
|
|
 |
Feeste:
Suidoosterfees 2015
Die Suidoosterfees is vanjaar in sy twaalfde bestaansjaar, en die fees bied weer ’n opwindende program vol plaaslike en nasionale produksies en bekende kunstenaars van oral in Suid-Afrika. Die fees vind plaas vanaf 28 April tot 3 Mei 2015. Hier is die program. |
|
|
 |
kykNET-portaal:
Springbokstories op kykNET
Philip Rossouw, Naomi Meyer
"Die program is in 'n baie ligte luim en van die staaltjies wat uitkom is skreeusnaaks, so al hou jy nie van rugby nie, gaan jy nog steeds lekker saam lag." |
|
|

 |
WF 2015:
Skrywer Eldridge Jason gee raad
Eldridge Jason
"Ek glo altyd dat ’n goeie kortverhaal oor die vermoë moet beskik om die leser te boei. Die storielyn moet jou gevange hou. Jy, die leser, moet die gewillige slaaf wees van ’n verhaal waarin jy brand om uit te vind wat volgende gaan gebeur."
|
|
|
| Skryfkompetisie | Writing Competition |


|
|