
 |
ATKV-Skrywersalbum:
Allan Boesak (1945–)
Erika Terblanche
"Die toekoms van Afrikaans hang af van die manier waarop Afrikaanssprekende mense in die taal met mekaar omgaan, want die taal sal doodgaan as ons dit steeds gebruik as net nog ’n knuppel om mekaar te bly slaan soos ons in die verlede die taal gebruik het." Lees Allan Boesak se skrywersprofiel. |
|
|
 |
African Library:
The Naked Gods by Chukwuemeka Ike
Annie Gagiano
"A prize-winning author in his country of origin and also king of an Aro town in Eastern Nigeria, Ike is an alumnus of Ibadan University and his writing has a sophisticated satirical edge." |
|
|

 |
Opinie:
Oor Fifty Shades of Grey, die film
Johann Rossouw
"Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"
|
|
|
 |
Opinie:
Francois Smith oor Fifty Shades of Grey
Francois Smith
"Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter." |
|
|
 |
Essay:
Vryheid, gelykheid en broederskap
Theo Winter
"Is ongelykheid, die verskil tussen ryk en arm, die regte windmeul om te bestorm wanneer ’n mens die armstes onder ons se absolute lot wil verlig? Perdalkies nie." |
|
|
 |
Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord
Carina Claasens, Jente Rhebergen, Gideon van Eeden
Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans." |
|
|
 |
ATKV Handevat-projek:
Laat die kindertjies speel
Izak de Vries
Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's. |
|
|

 |
Geesteswetenskappe:
’n Arabiese Lente in eietydse Suid-Afrika?
Wynand Greffrath, André Duvenhage
"Gegewe die hoë vlakke van sosio-ekonomiese ongelykheid, werkloosheid en armoede in Suid-Afrika, heers daar kommer dat die heersende plaaslike politieke klimaat ook ’n teelaarde vir revolusionêre regimeverandering verteenwoordig." |
|
|
 |
Academic:
Gendered modernities in motion
This academic conference will take place at the Conference Centre of the Hatfield campus of the University of Pretoria and will be preceded by an excursion to the apartheid museum in Johannesburg on 8 April 2015. |
|
|
 |
Onderhoud:
Facebook en die kunstenaar: Selfportret
Ydi Coetsee, Naomi Meyer
Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets." |
|
|
 |
Rate hom met Renata:
Pienkvoet en Hie' sit die manne
Renata Redelinghuys
Die grootste skok van jou lewe: Is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015. |
|
|
 |
US Woordfees 2015:
Toorwoorde roep my by D-Street Gallery
Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart
Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck. |
|
|
 |
WF 2015:
Die Mars-uitstappie
Nicole Steinmann
Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier. |
|
|
|
|