View this mail online here



LitNet: Jou kitaar
Nuusbrief | Newsletter 514
14.08.2014
   
 

  Vermaak

KlankKas-onderhoud:
Jake Gunn: "Die kitaar sit my elke dag ore aan"

Henry Cloete

"Ek’s baie lief vir hulle. Hulle is my girlfriends. Kwaai, gemeen, pragtig, sexy, vol dinge en grille soms, maar hulle los my nie en het nooit hoofpyn nie, jy weet ..."

Filmresensie:
Mr Pip

Suzette Kotzé-Myburgh

Suzette Kotzé-Myburgh gee 5 sterre aan Mr Pip.

Filmresensie:
A night train to Lisbon

Pouveer

"En so was dit ook met A night train to Lisbon. In dié geval het die fliek my eers oorval en daarna móés ek net die boek ook lees."

Sport:
Skate in the Cape

Anthony Molyneaux

"With the opening of a new skate park in Gardens, Cape Town, and the rise in skate competitions, what lies ahead for this increasingly diverse sport?"

Teaterresensie:
'n Vuur gevang in glas

Ihette Jacobs

"Aucamp en Strydom het intiem saamgewerk met die samestelling van dié produksie se inhoud en nou, na Aucamp se dood in Maart 2014, het Strydom se eerbetoon ’n nuwe vlak van briljantheid bereik."

Festival:
The Midlands Literary Festival 2014

Darryl David


The fifth Midlands Literary Festival takes place on 23–24 August at Yellowwood Café in Howick.

  Menings

Essay:
Gestremde vroue – regtig ’n double negative?

Bettina Wyngaard

Alle vroue is rotse, het Bettina Wyngaard hierdie afgelope Vrouedag van nuuts af ontdek.

Onderhoud:
Het Robin Williams gekies om te sterf?

Louis Awerbuck, Naomi Meyer

Robin Williams is dood – en Naomi Meyer vra vir Louis Awerbuck om te gesels oor die onderwerp waaroor baie mense dink, maar min mense praat.

Essay:
#blackface en die fascisme van misplaaste politieke korrektheid

Izak de Vries

"As ons begin voorskryf wat mense in hulle artistieke uitdrukkings, beide in die openbaar en in geslote omgewings soos verjaardagpartytjies, mag en nie mag nie, dan is ons op dun ys."

Gay@LitNet:
Iemand met wie ek kan praat …

Dewald Koen

Hoe kan gay tieners in skole ondersteun word?

ATKV-Portaal:
Taaldag


“Afrikaans is een van die mees gevestigde tale op talle gebiede in Suid-Afrika en die toegeneentheid teenoor die taal groei van dag tot dag.”

SêNet

Vir Thomas, Pieter Redelinghuys en Francois Malherbe oor kennis en kindwees
Jan Rap

Die heilige Johanna van Arkel: 'n Hart groter as die Katolieke
Cornelius Henn

Moses en die "Beloofde Land" Varkspek
Varkspek

  LitNet Akademies

Regte:
’n Taalkundige perspektief op woordeboekgebruik in die hof: die woordeboek as toevlugsoord

Terrence R Carney, Luna Bergh

Hierdie navorsingsverslag stel ondersoek in na die verskynsel van woordeboekgebruik in ’n hof en kyk ook kortliks na die situasie in Suid-Afrika.

Geesteswetenskappe:
Die manifestering van teorie in die skoolhoof se rol in onderwysersamewerking: ’n gevallestudie

Trudie Steyn

Wat is die rol van die skoolhoof in die bevordering van 'n samewerkingskultuur? Trudie Steyn ondersoek die skakel tussen skoolleierskap en geselekteerde leierskaps- en onderwysersamewerkingsteorieë.

Webseminaar:
Weerwoord

Vincent Brümmer

Vincent Brümmer reageer op die webseminaarbydraes oor sy boek Vroom of regsinnig? Teologie in die NG Kerk.

Akademies:
Michelle Biddle: argeoloog en bewaarder van papier

Franci Vosloo

Michelle Biddle het by die Universiteit van Kaapstad 'n lesing aangebied oor papier in Afrika. Franci Vosloo het gaan luister.

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium


Hier is die program van die jaarvergadering en simposium van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns op 4 en 5 September 2014.




  Boeke en Skrywers

Interview:
Ken Barris + Michael Cope = Cope Barris

Ken Barris, Michael Cope

"We worked the way we did because we’re the personalities we are, and we approach writing as we do, and the alchemy came from that wonderful unlikely combination."

Interview:
I See You by Ishtiyaq Shukri

Ishtiyaq Shukri, Jonathan Amid

"I am the people I know, the books I have read, the countries in which I have lived – and very nearly died. In January I visited the Yemeni island of Socotra. It is truly the most remarkable place I’ve even been to."

Interview:
Frankie Murrey on the Open Book Festival 2014

Frankie Murrey, Naomi Meyer

"Really, though, for me success is seeing people coming out of events looking like the world has opened up to them ..."

Poolshoogte:
Die Suid-Afrikaanse neerlandistiek, ’n terughunkering na die Ryk?

Wium van Zyl

Poolshoogte:
Terugvoering uit die kolonie

Johannes Prins

Aanlyn kongres: Poolshoogte

Lees die kommentaar op:

Oor sosiale betrokkenheid – Hein Willemse
Vlugskrifnotas (vir ’n toekomstige argument) – Charl-Pierre Naudé

Reageer deur kommentaar te plaas in die venster heel onderaan die artikel of stuur dit per e-pos aan poolshoogte@litnet.co.za. Alle kommentaar word gemodereer.

Writing South Africa Now 2014:
Sinister Surfaces: Contemporary South African Horror (On Stage and Off)

Esthie Hugo

Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Esthie Hugo's abridged paper, 'Sinister Surfaces: Contemporary South African Horror (On Stage and Off)'.

Writing South Africa Now 2014:
Inexplicable Present: Post-Apartheid Subjectivity in Vladislavić’s City

Thando Njovane

Writing South Africa Now: Twenty Years On is a graduate conference on South African literature that took place at the University of York, UK, in June 2014. Read Thando Njovane's abridged paper, "Inexplicable Present: Post-Apartheid Subjectivity in Vladislavić’s City".

NB-Uitgewers:
Nuwe boeke in Augustus


Daar is lekker nuwe publikasies vir elkeen in die gesin by NB-Uitgewers hierdie maand.

Taaldag:
Watter boekwinkels neem deel aan die Koop-’n-Afrikaanse-boekdag op 14 Augustus 2014?


Die Vriende vir Afrikaans reël sedert 2005 op ’n datum rondom 14 Augustus die Koop-een-Afrikaanse-boek-dag.

Blogs

Izak vertel: Martin Steyn se Donker Spoor geloods

Crito: Wéér die regte resensent

"Dis ’n goeie resensie hierdie. Maas is nie ’n literator nie, hy is ’n enfant terrible wat, of hy dit sal erken of nie, glo in kultuur. Sy resensie van Kalmer se boek is reguit en eerlik, nostalgies en hunkerend."

  Nuwe skryfwerk

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale BSV-Slypskool 2014 vanjaar met Chanette Paul

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied op Saterdag 23 Augustus 2014 in Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van Chanette Paul.

ATKV-Portaal:
ATKV-skryfskool vir skrywers van romantiese fiksie


Die ATKV-skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met liefdesverhaaluitgewers soos LAPA en NB, bied van Donderdag 4 tot Saterdag 6 September 2014 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman

Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

  Onderlangs: Geen o/18

Bieg@LitNet
Stout wees met 'n getroude vrou

Heksie

"Dis weer sulke tyd. Tyd om te krap waar dit jeuk."

www.litnet.co.za   twitter    
Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za

  
  
Aankondiging:
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

Weens die vol publikasie-
program sal artikels wat vanaf 1 Julie 2014 voorgelê word vir LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), eers vir publikasie in 2015
oorweeg word.

Etienne van Heerden
Hoofredakteur

Francis Galloway
Redakteur: Geesteswetenskappe

  
Hierdie week se LitNet Akademies-navorsers
Bioskets: Trudie Steyn
Die manifestering van teorie in die skoolhoof se rol in onderwysersamewerking: ’n gevallestudie
Bioskets: Terrence R Carney
’n Taalkundige perspektief op woordeboekgebruik in die hof: die woordeboek as toevlugsoord
Bioskets: Luna Bergh
’n Taalkundige perspektief op woordeboekgebruik in die hof: die woordeboek as toevlugsoord
Bioskets: Vincent Brümmer
Weerwoord
  


  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.