LitNet: Nuusbrief
View this mail online here



LitNet: Jou suidooster
Nuusbrief | Newsletter 433
09.01.2013
 

 

 
  Briewe
SêNet-kompetisie: Nostalgie in die nuwe jaar

Wat sal jou altyd bybly? Stuur jou geheuekiekies – 'n storie of 'n foto – vir SêNet en wen!
En tyd stap aan ...
Yuri Thumbran
Die afgelope jaar spook dit by my … so asof deel van my kinderdae net gesteel is.
Paul Kruger se Transvaal-wildreservaat - Kiekie 1
Trienie
Met die intrapslag voel ek hoe my boerebloed stil word.
Evolusie van die mens
Jan Rap
Hans en sus aangetrek vir kerk
Hans Richardt
Vraestelle met antwoorde
Jan Rap
Skelwoord “Boer” in die landbou kom ’n lang historiese pad
Wessel Visser
Skielik het dit aand geword
Johannes Comestor

Bespreking van Die afdraand van die dag is kil deur Alba Bouwer
"Historiese foto" - 20 jaar later
Johann P Boshoff
Kiekies 13 en 14
Jan Rap

  
  ATKV

  
  Sanlam Sing ’it
Sing ’it
LitNet se liriekskryfkompetisie, geborg deur Sanlam, het gesluit, maar lees die inskrywings hier!


  Blogs
Padda
Monicahaddad
En die vakansie gaan nog aan …
Faansie
Tyd vir totsiens
Sonnet Sestet
Al weer sulke tyd
Netmyself
8 vrees-ure in kluis
Blikskottel


Nuut op LitNet?
Are you a LitNet novice?

  
  Kuberklas
Nuwe skryfwerk
Uitnodiging: LitNet Akademies Kuberklas plaas nou leerders se nuwe skryfwerk
Nog op skool, maar reeds 'n skrywer in jou hart? Stuur jou gedigte of kortverhale vir publikasie. Klik hier vir riglyne.

  

  Suidoosterfees 2013

Hier’s ons weer vir die 10de keer
Niël le Roux; Naomi Meyer

Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.

“Gemeenskap- en jeugteater met professionele hulp vorm ’n integrale deel van die Suidoosterfees. Hierdie gemeenskappe, soos oa Beaufort-Wes, Saron en Gugulethu, se wel en wee word dan in drama, musiek en dans ontbloot, sodat feesgangers nie net die genot van die aanbieding beleef nie, maar ook met veel stof tot nadenke gelaat word.”

Hier is die volledige program van die Suidoosterfees 2013.


 
  
  Books & Writers | Boeke & Skrywers
article
Biebouw-resensie
Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies
Dineke Volschenk

"Dis ’n dapper skrywer wat enige vorm van godsdiens in ’n roman aandurf. Mense het sulke vooropgestelde en onbuigsame idees daaroor, en kyk wat het met Salman Rushdie gebeur. Maar Christine Barkhuizen le Roux is ’n vreeslose en goeie skrywer."
article
Resensie
Vol draadwerk: ’n verruklike literêre reis met allerlei bestemmings
Dewald Koen

"Met die eerste oogopslag tref Marius Crous se derde bundel, Vol draadwerk, die leser vol in die gesig: dié interessante voorblad van ’n manlike torso gewikkel in doringdraad prikkel dadelik die leser se nuuskierigheid."
article
Biebouw-resensie
Die onsienlike son deur Jacobus van der Riet: Die digter as skriba en kalligraaf
Zandra Bezuidenhout

"Hierdie debuut vorm in verskeie opsigte ’n uitsonderlike toevoeging tot die religieuse poësie in Afrikaans. Waar Sheila Cussons se gedigte vir lesers uit die Gereformeerde kerktradisie ’n venster op die Katolieke geloofsbelewenis oopgemaak het, bring Jacobus van der Riet ’n blik uit die Grieks-Ortodokse hoek."
article
Resensie
Among the Boers in Peace and War bied ongewone insig in die oorlog
JC de Villiers

"Sy uitstekende beskrywing van die aard en werkswyse van die Boere-gevegsmasjien sal vir menige leser ’n openbaring wees. Hierdie eenvoudige sisteem het gewerk, ten spyte van geldige kritiek wat daaroor uitgespreek word en die foute wat begaan is."
article
Biebouw-resensie
'n Hap van die appel deur Kristel Loots: ’n heerlike huldeblyk aan chick-lit
Madri Victor

"Ná ander titels, soos Lemoenseisoen en Eendagmooi, het Tafelberg weer ’n chick-lit-boek van Kristel Loots op die rak. Met ’n Hap van die appel kan ’n mens die groei sien: die fokus is minder op die liefdesverhaal, meer op familiedinamiek, identiteit en selfontdekking. En die humor is skerper, en lekkerder, maar steeds kenmerkend van Kristel."
article
Skrywers: Onderhoud
Jy is in TamatiestraaT, maar dis 'n goeie ding (dis gratis gedurende Januarie)
Henning Janse van Vuuren; Naomi Meyer

Henning Janse van Vuuren se e-boek TamatiestraaT kan gedurende Januarie 2013 gratis afgelaai en gelees word. Hy vertel vir Naomi Meyer van die binnekringe van jeugboekskryf.
article
Rubriek
Boekenuus | Book News
LitNet hou jou op hoogte van al die mees onlangse artikels en nuus uit die boekewêreld.
article
ATKV Skrywersalbum
LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV
article

  
English
article
Coovadia, Coetzee and the literary field of post-apartheid South Africa
Ian Glenn

"A longer view of South African literature would show us Coetzee as a new figure displacing the dominant realist visions of writers like Gordimer and Fugard ...”
article
Imraan Coovadia responds to Ian Glenn
Imraan Coovadia

“Glenn spins out a very small quantity of Pierre Bourdieu’s sociology into a great ad hominem web.”

  
LAPA Uitgewersportaal
article
Onderhoud
Monique Bisschoff is die hoofkarakter van 'n LAPA-boek
Monique Bisschoff; Naomi Meyer

Werklikheid en fiksie het ontmoet met die soektog na 'n hoofkarakter in LAPA se kompetisie van 2012. Ontmoet die ware hoofkarakter van hierdie storie.
article
Blog
In die land van Kammalielie
Naomi Meyer

"Anna Davel het verse van Jaco Jacobs getoonset, LAPA het ‘n CD hiervan gemaak – en ek het haar genadiglik hierdie vakansie saam met my en die kinders in die motor gelaai."

 
  Kuberklas | Schools
article
Onderhoud
Ontmoet die derde-prys-wenner van LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksiekompetisie
Stephan Bester; Naomi Meyer

"My Afrikaans-onderwyseres het vir ons die een dag 'n opdrag gegee om 'n 1 000-woord-opstel te skryf om ons jaarpunte te verbeter. Almal was ontsteld en kwaad daaroor, maar ek het ongelooflik bly geraak. En ek was by die dak amper uit van genot toe ek hoor die onderwerpe het te doen met wetenskapfiksie."

  
  Menings | Opinion
article
Verworpe dopamien
’n Ope blaf aan president Jacob Zuma
Henry Cloete

"Ek probeer nie aandui dat lojaliteit in sigself ’n slegte ding is nie. Ek meen bloot daar moet versigtig daarmee omgegaan word."
article
Interview
Burry Stander: "A terrible and unnecessary tragedy"
Henry Cloete; Robin Carlisle

"Far too many motorists see cyclists as a nuisance and have no respect for their rights or space on the roads."
article
Blog
Voorspoedige Tweede Nuwejaar
Naomi Meyer

"Vreugde toegewens, dus – aan almal in 2013: slaaf en vry, arm en ryk, jonk en oud, klein en groot, mense in die binnekring en buitestanders. "
article
Rubriek: Regsalmanak
Wie is die pa? En wie sê die ma is die pa?
Gustaf Pienaar

"Deesdae word dispute van hierdie aard betreklik maklik deur weefseltoetse opgelos, op voorwaarde dat al die betrokke partye hul samewerking sal verleen. Maar weefseltoetse het nie in hierdie saak ter sprake gekom nie, want miskien was die twee mans bang dat weefseltoetse juis sou bewys dat een van hulle nié die pa van die kind is nie."
article
Rubriek: Regsalmanak
9 Januarie 1974: Drama met dagga
Gustaf Pienaar

"Op 9 Januarie 1974 het die polisie in ’n woonstel in Durban ’n rooi blompot ontdek waarin drie gesonde daggaplantjies aan’t groei was."

  
article
LitNet se wyn word voorsien deur Leopard's Leap.

  
  LitNet Akademies
article
LitNet Akademies
Hulpvideo
Wat is LitNet Akademies? Hierdie hulpvideo gee 'n vinnige oorsig van LitNet se geakkrediteerde akademiese joernaal.
article
LitNet Akademies
Joernaaluitgawe

Gedurende 2012 het 67 artikels in die geakkrediteerde aanlynjoernaal LitNet Akademies verskyn. Die volledige joernaaluitgawe is bygewerk en LitNet Akademies, 9(3) is nou in PDF-formaat beskikbaar.

article
Oproep om artikels: Karoofokus vir LitNet Akademies
LitNet Akademies beoog ’n reeks artikels oor onderwerpe rakende die Karoo en wag voorstelle vir artikelvoorleggings in.
article
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) onder redakteurskap van Francis Galloway is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk
R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) onder redakteurskap van Pieter GR de Villiers is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R10 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe en Basiese wetenskappe) onder redakteurskap van Dirk Laurie is nou oop vir voorleggings. Ontvang direk R15 000 per gepubliseerde artikel. Klik hier vir voorleggingsriglyne.
LitNet Akademies (Regte) onder redakteurskap van Johann Neethling is nou oop vir voorleggings. Ontvang R15 000 per gepubliseerde navorsingsartikel en R3 000 per gepubliseerde aantekening of vonnisbespreking. Klik hier vir voorleggingsriglyne.

  
   Vermaak | Entertainment
article
Art: Review
Body Worlds: Marvelling at the human form or macabre fascination?
Claudia Jansen van Rensburg

"Walking into the exhibition is much the same as walking through the doors of a medical museum. Foetuses in various stages of development are on display in glass casings, an inevitable start to an exhibition partly titled … The Cycle of Life."
article
KlankKas: Onderhoud
MiNNaaR: Louis en Magdalene stel Volcano bekend
Henry Cloete; Louis Minnaar; Magdalene Minnaar

"Ons het definitief reeds ’n hele paar ore wat luister in Suid-Afrika, maar ek glo dit sal ook goed doen in die Europese mark, en beslis die wyer Amerika, waar mense heeltyd soek vir iets vars en nuut."
article
Film: Resensie
The Hobbit ’n móét-sien hierdie somer
Rohan Magerman

Peter Jackson, regisseur van die Lord of the Rings-trilogie, neem ons terug na Middle Earth met The Hobbit: An Unexpected Journey – die eerste deel van ’n trilogie gebaseer op JRR Tolkien se gewilde kinderboek The Hobbit.
article
Musiek: Foto’s
Karen Zoid in De Waal Park
Henry Cloete

Henry Cloete het foto's geneem by Karen Zoid se optrede in De Waal Park, Kaapstad.
article
Fees: Foto’s
Rock the River 2012/2013
Chrizane van Zyl

Daar was nie eintlik 'n rivier op die Savannah-plaas buite Wellington nie, maar (en ek laat myself hierdie een cliché toe) RTR 2012/2013 het gerock.
article
Kennisgewings
Dagboek
LitNet se kalender (sigbaar op enige LitNet-blad) is ’n puik manier om op hoogte te bly van wat in die kultuurwêreld aan die gang is. Dié kalender reflekteer die materiaal wat op ons Kennisgewingsruimte verskyn.

Stuur ook gerus kennisgewings (musiek, boekbekendstellings, teater, kuns) aan chrizane@litnet.co.za.

  
Sing 'it
article
Sing 'it Nuus | News
Sing 'it-wenners-aankondiging | Winners announcement

Inskrywings vir Sing 'it het op 21 Desember gesluit. Wat gebeur volgende?

Entries for Sing 'it closed on 21 December. What happens next?

article
Lees lirieke
Read lyrics

Die lirieke wat hierdie jaar ontvang is, is baie indrukwekkend. Onthou dat alle aanvaarde lirieke op LitNet gepubliseer word. Gaan kyk bietjie hoe lyk jou kompetisie vir daai R50 000.

Some great lyrics were entered this year. Remember that you can check out your lyrics on LitNet. Go and see what you're up against!

article
Win with Sing 'it
Wen met Sing 'it
"Laat jou woorde leef" met die Sanlam
Sing 'it
-liriekskryfkompetisie! Kyk wie die gelukkige wenners van dié cool T-hemde is.

"Let your words live" with the Sanlam Sing 'it lyrics writing competition! Check out who the lucky winners of these cool shirts are.

  
  PEN Afrikaans
article
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans en LitNet se Oestyd-skryfuitdaging
Lees al die inskrywings vir PEN Afrikaans se Oestyd-skryfuitdaging hier.

  
  Nuwe skryfwerk | New writing
article
Kortverhaalwedstryd
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder 30 uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
article
Snars Poëtika
Derde Nuwejaar: Kô laat ons skryf!
Bibi Slippers

Bibi Slippers voel nie Nuwejaar en Tweede Nuwejaar is genoeg nie ... vir skrywers is daar ook ’n Derde Nuwejaar nodig. 
article
Poësie
Ampule
Johann de Lange

"Vele dank vir elke broos geknakte nek ..."
• Dagbreek met Apostels
article
SkryfNet
Leer die kuns van gedigte skryf by twee bekende digters

LitNet bied met trots die SkryfNet aanlyn-poësieslypskool vir hoërskoolleerders aan. Gedurende hierdie slypskool sal vyf belowende jong digters die geleentheid kry om deur twee bekende digters in die skryfproses begelei te word.
article

  
  NB-Uitgewersportaal
article
Nuwe boeke
Nuut by NB-Uitgewers
NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Januarie bied heelwat vir die kombuis en 'n nuttige woordeboek.

 


www.litnet.co.za
  twitter    

 

 


Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za