Asof geen berge ooit hier gewoon het nie: ’n onderhoud met Pieter Odendaal
“Berge is die vergestalting van hierdie Salka, van die élan vital wat deur ons almal bruis. Dus: berge wóón vir seker; hulle is ’n force op hul eie, klipforte wat nie net woon nie, maar ook skuiling bied vir die lewensvorme wat rondom hulle woon.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed