André P Brink (1935–2015)

“Ek was van die begin af gedoem om te skryf. Nadat ek opgehou het om poësie te pleeg, het die roman vir my ’n manier geword om dinge vir myself te verduidelik …”