Amerika: die struikelblok in die pad van wêreldvrede

“Mense argumenteer dis omdat Harris nie haarself gedistansieer het van Biden se Sionisme nie dat sy die Palestynse steun aan Trump oorhandig het in die swaai state wat haar die verkiesing gekos het. Daar is heelwat Palestyne wat nou berou het dat hulle vir Trump gestem het.”