Als is ’n f*kop: ’n gesprek met Tobi Jooste
“Die boek gaan nie oor COVID-19 nie, alhoewel die virus die mat onder my voete uitgeruk het, nes by die mense in die res van die wêreld,” vertel Tobi. “Ek kon nog met van die inperkingsreëls (hoe belaglik dit soms ook is) saamleef, maar wat my bekommer, is die emosionele impak wat die pandemie op mense het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed