Albert de Vos: "Ek is eintlik hééltemal onder die radar"

“Ek wou egter nie net vir myself sit en liedjies skryf nie en het toe die eerste album gemaak en maar gehoop dat dit by ore sal uitkom wat op my golflengte is.”