Agterstories – Kwyngroei is katastrofies: ekonomiese groei vandag en môre
“Ek is seker Costa Rica is ’n pragtige plek, maar hierdie outeurs se argument berus op ’n fundamentele fout – hulle meen dat vooruitgang en volhoubaarheid twee onversoenbare begrippe is. Hulle dring daarop aan dat ekonomiese groei nie binne omgewingsperke kan plaasvind nie, dat ‘volledige ontkoppeling‘ van die BBP, koolstofemissies of hulpbrongebruik wensdenkery is. Dít is egter eenvoudig nie waar nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed