Afrikanerskap en taal by 'n paar Afrikaanse skrywers en ander intellektuele in die 1890's
“Met verwysing na die Genootskap van Regte Afrikaanders se onderskeid tussen Afrikaners met Engelse, Hollandse en Afrikaanse harte onderskeidelik gee die outeur ’n oorsig van die houdings van ’n paar Afrikaanse skrywers en ander intellektuele teenoor Afrikanerskap en die keuse van ’n kultuurtaal.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed