Afrikaners is nostalgierig: Afri-Frans as vertaling van identiteit
"Afri-Frans word as deel van die nostalgie-genre in die Afrikaansgesinde musiekbedryf gesien, en die vertaalkundige dimensie van Afri-Frans, wat die vertaling van ’n aantal liedjies van Afrikaans na Frans behels, word binne hierdie “nostalgie” geïnterpreteer as wisselwerking, deur middel van vertaling, van taal en verskeie aspekte van identiteit."
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed