Afrikaanse vertalings in die kollig tydens Vertaalslag 2018, Amsterdam

“Die Vertaalengel is beslis nie die kroon op Ingrid se betrokkenheid by Afrikaans nie, maar net prettige verposing voor sy weer agter haar rekenaar inskuif en passievol verder werk om Afrikaans in Nederland en Vlaandere te bevorder. Almal wat lief is vir Afrikaans, is groot dank aan ons Nederlandse taalambassadeur verskuldig.”