Afrikaanse digters in gesprek met Breyten Breytenbach as digter

“Hierdie artikel fokus op daardie gedigte waarin Afrikaanse digters reageer op Breytenbach se digterspersoonlikheid, sy poëtika en sy poësie.”