Afrikaans se amptelike status in Oudtshoorn gevier
Afrikaans het op 8 Mei 1925 ’n amptelike taal geword. Op Donderdag 8 Mei 2025 is “Nkosi sikelel’ iAfrika” gespeel terwyl ons landsvlag voor Arbeidsgenot, CJ Langenhoven se woning, gehys is. Later die aand is ’n viering van Afrikaans gehou in die Neelsie, ’n teater wat op Arbeidsgenot se gronde staan.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed