Afrikaans en inklusiwiteit: ’n herposisionering van die taal binne bruin middelklasgemeenskappe gebaseer op empiriese navorsing

“Die studie toon dat Afrikaans se oorlewing en uitbreiding afhanklik is van ’n doelbewuste narratiefverskuiwing en die skep van ruimtes waar Afrikaans ’n positiewe, verenigende krag kan wees.”