Adam Small vereer in die Kunstekaap
“Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed