Aardklop 2018: ’n onderhoud met Tinarie van Wyk Loots oor Swerfgoed

“Ons lag vir hulle omdat hulle grotesk is. En dit maak ons ​​ongemaklik. En hopelik vanuit hierdie ongemak, word ons self dit op die hart gedruk om beter te wees.”