Aantekening: Die deliktuele klas- of groepaksie in Suid-Afrika
“Die oogmerk of doel van hierdie bydrae is om perspektief te gee op die sogenaamde klasaksie (wat in ons reg nog grootliks in sy kinderskoene is) om aan te dui wat die funksie en vereistes daarvoor spesifiek op die gebied van die deliktereg is, en om terselfdertyd die enigste en daarom belangrikste beslissing op hierdie gebied onder die loep te neem.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed