Vonnisbespreking: Aanspreeklikheid van die staat vir tuberkulose in die gevangenis
"’n Toepassing van die geykte but for-toets, selfs in sy soepele gedaante, kan in bepaalde gevalle (soos in Fairchild, die Romeinsregtelike slaaf en die drie jagters) daartoe lei dat aanspreeklikheid ontken word weens die afwesigheid van ’n feitelike kousale verband omdat dit meer waarskynlik is dat die verweerder(s) nie die gewraakte gevolg veroorsaak het nie as omgekeerd."
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed