Aanlynleeromgewings: ’n sleutel tot die deurlopende professionele ontwikkeling van onderwysers

“Ware professionele groei vind eers plaas wanneer onderwysers aktief en dinamies, kognitief en emosioneel, individueel en gesamentlik hul praktyke bevraagteken, daaroor besin en pogings aanwend om nuwe praktyke te ontwikkel.”