2018 Hayfees: plek, verhaal, taal en veerkragtigheid

“Taal self is die draer van verskil eerder as ooreenkoms, en skryf is die enigste proses wat dit werklik vas kan vang – vir die vlietende oomblik dat die leser hom of haar daaraan wy.”