101 nagte

“En so is ek op die vliegtuig en hy terug koshuis toe: die eerste getroude man in Sonop se koshuis. My pa se grappie: Ander studente bly saam sonder ’n trouring. Maar julle twee …?”