Zandra Bezuidenhout se woord van die jaar 2017

  • 1

Zandra Bezuidenhout (Foto: Naomi Bruwer)

Zandra Bezuidenhout se Afrikaanse woord van die jaar is "fopnuus".

Wat is jou #litnetwoord2017? Neem hier aan die kompetisie deel.

  • 1

Kommentaar

  • Elmari Rautenbach

    Ek is jaloers Zandra het dié woord eerste voorgestel. Dis lekker vars Afrikaans, dui op 'n baie spesifieke tyd en jaar in Suid-Afrika én die wêreld.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top