YouTube-onderhoud: Michael le Cordeur

  • 0

Michael le Cordeur gesels oor sy akademiese agtergrond en loopbaan. Hy praat ook oor die belangrikheid van moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys (MTGTO). Le Cordeur dui ook op die verband tussen MTGTO, nasiebou en positiewe identiteitsvorming. Hy fokus veral op ’n moontlike MTGTO-beleid vir Afrika-tale.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top