YouTube-onderhoud: Francis Galloway gesels oor LitNet Akademies

  • 0

Francis Galloway, mederedakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal vir die natuur- en geesteswetenskappe, gesels oor verskillende skrywers van artikels in die Geesteswetenskappe-afdeling en die vakgebiede wat gedek word. Sy deel haar toekomsplanne vir hierdie dinamiese tydskrif en bespreek ook haar eie navorsing oor aanlyn- akademiese joernale.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top