YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies

  • 0

Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en rekenaars, waarin hy as wiskundige en rekenaarprogrammeerder ’n intense belangstelling het, en gesels oor die inherente eienskappe van ’n natuurwetenskaplike of wiskundige.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top