Wrede versaking

  • 0

Dekade na dekade
tuur ek na oranje
en blanje en blou;
inspirerend vir jou om wat kosbaar is
te koester en met trou te hou.
Nou, asof uit die niet
deur wrewel en leedvermaak gebied,
het my stand getaan
tot van alle eer ontdaan.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top