Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 682

19/01/2018

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Genesis

Fresh off the press

Vital Remains

Chris Barnard's ground-breaking relationship with a young, unemployed backyard mechanic changed not only the course of transplant surgery, but also the life of Winston Wicomb, the darker brother of the more famous Randall. While Randall easily passed as "white", Winston’s colour presented a huge threat to the family, who lived in fear of the apartheid inspectors. 

Writer: Amos van der Merwe
Publisher: Naledi
ISBN: 9780928316919
Price:
R279

Bybel in Kaaps

Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig

LitNet
Bybel in Kaaps

LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!

Menings

Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?

Juanita Pienaar
Seminare en essays

"Wat behels onteiening? Wat is die wesenselemente daarvan? En wat is die grondwetlike en ander – verreikende – implikasies van so ’n stap?"

Dare not linger: Jakes Gerwel se onmisbare rol in Suid-Afrika se oorgang

Heindrich Wyngaard
Boeke en skrywers

"Madiba self skryf in ’n 60ste-verjaardagboodskap aan 'Prof' dat talle mense die wêreld oor trots is op hom en dat hy hoop jong mense sal by Gerwel leer 'dat ’n mens groot aansien kan geniet, maar terselfdertyd so nederig soos jy kan wees'."

Voorstelling van Adam Small tydens onthulling van borsbeeld

Michael le Cordeur
Menings

"Op die Kaapse Vlakte, deur die wynlande van Stellenbosch, tot ver anderkant Wellington se berge, en oor die Karoovlaktes weerklink die verse van Adam Small. ’n Bronsbeeld ter ere van Small, asook hierdie huldigingsbundel deur die Suid-Afrikaanse Akademie, is gepaste erkenning vir ’n man wat lank in sy eie land misken is terwyl hy eintlik sy tyd ver vooruit was."

Cyril vs Jacob ronde 1

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Dié wat gemeen het Cyril gaan sy troefkaart reg aan die begin speel deur die kwessie van Zuma se herroeping te opper en tot ’n stem te dwing, is vandag diep teleurgesteld."

Die geveg virrie “rooi goud”

Denver Breda
Menings

"Trinkie Swartz was nooit genoem die moeder van die rooibosindustrie nie, want nie net was sy Khoe nie, maar ook ’n vrou, en die koloniale was nie goedgesind vir nie een van die groepe nie."

KABV: Ruimte vir kreatiwiteit in die taalklaskamer?

Estelle Kruger, Ronel van Oort
Onderhoude

"Doen meer as wat van jou verwag word, dit gaan die moeite werd wees. As jy entoesiasties is oor die taal, sal dit aansteeklik wees." Ronel van Oort gesels met Estelle Kruger en deel ook praktiese wenke vir onderwysers se taallesse.

Verborge heelheid

Gert van der Westhuizen
Menings

"Dis asof daar ’n verborge heel-wees en sielsgroei is wat almal ontwyk, en ’n totale gebrek aan vertroue. Palmer noem dit 'a hidden wholeness' en maak voorstelle vir ’n onverdeelde lewe."

Johannes Calvyn (IV)

Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays

"Calvyn het nie lank genoeg gelewe om te sien hoe sy insigte internasionale erkenning gekry het, en selfs ’n beweging van sy eie geword het nie."

Leerstoel Zuid-Afrika (UGent) en het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika: Nieuwsbrief (oktober 2017 – januari 2018)

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"In en dus ook buiten Zuid-Afrika en de Lage Landen richten onderzoekers zich op het vertoog over literatuur waarin de interactie tussen en de verwevenheid van beide literaire systemen ter sprake komen."

Boeke en skrywers

Die beste lesersindruk van 2017 aangekondig

LitNet
Lesersindrukke

Alle lesersindrukke wat tot 15 Desember op LitNet verskyn het, het vir ’n R1 000-kontantprys in aanmerking gekom. Bibi Slippers het die inskrywings beoordeel en hier is die wenner!

Sitting pretty: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen

Christi van der Westhuizen, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Dit is die nalatenskap waaruit ek kom, en dit is belangrik vir my om dit te verstaan. Hoeveel agentskap het hulle gehad en hoeveel het ek? Kan ons as mense ’n meer etiese wêreld skep, of is ons oorgelewer aan ons omstandighede?"

Rona Rupert (1934–1995)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek skryf vir die kind wat ek was, vir die kind in elke volwassene. Dit is immers die kosbare kern van die mens." Lees oor Rona Rupert se lewe en werk.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2017

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Navigate: an interview with Karin Schimke

Karin Schimke, Naomi Meyer
Interview

"On a day-to-day basis, poems rush by me and through me all the time, and only now and again do I have the time to snatch them by their slippery tails and nail them to the page."

Navigate by Karin Schimke: book launch

LitNet
Books and writers

You are invited to the launch of Navigate on 31 January in Cape Town. Jolyn Phillips will introduce the poet, Karin Schimke, who will also read from her poetry collection.

Antjie Krog ontvang Nederlandse prys vir haar bydrae tot Nederlandse kultuur

LitNet
NB-Uitgewersportaal

"De Gouden Ganzenveer is ’n kulturele prys wat jaarliks in Nederland ​​toegeken word aan ’n persoon of instituut ter verering van hul bydrae tot die geskrewe en gedrukte woord in die Nederlandse taal. Dié prys word vanjaar vir die eerste keer aan iemand van buite Nederland en België toegeken."

Voor ons vergeet: sodat ons kinders ook kan weet: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Voor ons vergeet vertel die verhale van mense wie se stemme dikwels in die verlede nie geduld was nie. Die boek bied ’n mens ’n venster in die komplekse verhouding van die NG Kerk-familie – ’n familie wat vandag nog steeds net so broos is as tydens die jare van apartheid."

Press release: SATI Prizes for Excellence 2018: call for nominations extended

LitNet
English

The South African Translators’ Institute (SATI) is pleased to call once again for nominations for its Prizes for Excellence in Translation and Dictionaries. Closing date: 19 January 2018.

Skryfwerk

Skryfkompetisie: Liefde is ...

LitNet
Skryfkompetisies

Dit is binnekort Valentynsdag en LitNet nooi jou uit om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Die kompetisie sluit op 14 Februarie 2018.

Swimming towards emptiness on a bright summer day

Abigail George
Poetry

"Emptiness will
be on your tongue. It will
be your mother tongue
until a replacement comes along."

Song for the dumped

Abigail George
Poetry

"I think of you sitting down or
washing the dishes. Eating
a simple meal, never understanding
how much I love you."

Bitterdag

Susanne Pike
Poësie

"in my laat namiddagmoeg
bring hy (so lief) vir my
’n lakrooi toffie-appel"

The exodus

Abigail George
Poetry

"He wonders what the right
language of love is for winter guests.
How to make peace with his wife."

die digter is nie doof nie

Susanne Pike
Poësie

"hy hoor die bedelaar se inkkaros roep
maar luister na die skuldstem op sy digterstoep"

Leefstyl

Die 157ste L’Ormarins Queen’s Plate- (LQP-) resiesfees

Stephen Fourie
Leefstyl

"Hulle noem die LQP ’n viering van kuns, passie en ruiteruitnemendheid. Ons kan 'swier, mode en ’n tikkie ekshibisionisme' byvoeg."

Akademiese kennisgewings

SA Akademiepryse 2018: nominasies ingewag

LitNet
Akademies en skole

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die SA Akademiepryse 2018. Die sluitingsdatum vir voorstelle is 31 Januarie 2018.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved