Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 681

11/01/2018

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou klasgelde

Pasverskyn

Die storie van Afrikaans (Deel 1)

In hierdie boek – wat in twee dele gepubliseer word en gedeeltelik gebaseer is op EH Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede – word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese geskiedenis van Afrikaans (grondig vernuwe en beduidend aangevul) én veral Afrikaans se Afrikaherkoms. Die wit verlede van Afrikaans word aangevul met die bruin en swart verlede sodat ʼn gedeelde verlede van die sprekers van Afrikaans na vore kom.

Skrywers: WAM Carstens en EH Raidt
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485300380
Prys:
R450

Menings

As by fire – the end of the South African university by Jonathan Jansen: book review

Vicki Trowler
University Seminar

"Many news reports, blogs and scholarly articles have been written about 'the hashtag movements', but As by fire is the first comprehensive, systematic attempt at analysing the reflections on the movements from the perspectives of the leaders of those universities most closely involved."

The advent of fee-free education and the future of universities in South Africa

Zonwabele Tshayana
University Seminar

"It has been long coming that as a country we follow in the footsteps of countries like Zimbabwe, Germany, Cuba and Libya, which provide free education. We can find the money, whether through belt-tightening, fighting corruption and illicit siphoning of funds from the country, and/or through increasing corporate tax."

Wat gaan op universiteitskampusse gebeur?

Hans Pienaar
Universiteitseminaar

"Ten einde die studentewoelinge na waarde te skat is die regte vraag nie wat gaan in die nuwe jaar aan op kampusse nie, maar waarom was 2017 so ’n feitlik doodstil jaar vergeleke met 2015 en 2016? Waar dinge wel oorvleuel, is in die antwoord: dat dit sal afhang van die EFF – en hierdie willewragtigs van die Suid-Afrikaanse politiek is nie bekend vir hul rasionaliteit, voorspelbaarheid of ekonomiese insig nie."

University language debate: AfriForum and Another v University of the Free State

LitNet
University Seminar

"In a passage written in Afrikaans, Froneman expressed doubt about the effectiveness of the applicants’ conduct and, noting the diverse history of Afrikaans, called on young people to lead a 'Derde Taalbeweging' (Third Language Movement) for an inclusive Afrikaans stripped of racial and other prejudices."

South Africa: a race to the bottom?

Johann Rossouw
English

"The atmosphere in the auditorium is electric, undoubtedly because tonight’s guest of honour is seen by the public as a man who speaks truth to power."

#TimesUp

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Aktrises en modelle (en Oprah) begin strategieë uitwerk met aktiviste om ’n daadwerklike verskil te maak aan die kwessies wat saak maak."

Tussen die "beste" en die "slegste" in Suid-Afrika

Jason Lloyd
Rubrieke

"Gevolglik het die ekonome en die mark baie goed op die verkiesing van Ramaphosa gereageer."

Die Kaap van baie kerke

Denver Breda
Menings

"Ons weet tog histories het kerke nooit geglo ons KhoeSan het siele nie en sy groot doel was om ons te civilise, te bring tot sy ways."

In memoriam: Keorapetse Willie Kgositsile – A letter by Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach
In memoriam

"He lived as if he was a reed for the tunes and the rhythms and the winds of his time, and in that he was the reed of our turbulent passage on earth, perhaps transmitting a very ancient song to us."

Tribute to Keorapetse William "Bra Willie" Kgositsile

Sifiso Mzobe
In memoriam

"You walked stride by stride with giants. And, when the time came, you returned to us, held our hands and helped us take baby steps."

Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens

Jeanette de Klerk-Luttig
Menings

"Zuma en Ramaphosa is heeltemal verskillend bedraad en die kontras tussen die twee is in werklikheid die kontras tussen die rooi en die groen waardememe. Ongelukkig is die konsekwensies wanneer die Grondwet geminag word (blou) nie duidelik uitgespel nie en vir die massa mense wat hoofsaaklik in pers en rooi funksioneer, is ons groen Grondwet te wollerig."

Uit die argief

Onteieningswetsontwerp: ongrondwetlik of noodsaaklik?

Annelize Crosby
2016-06-14

"Die wetsontwerp maak voorsiening vir die onteiening van eienaarskap teen vergoeding en nadat ’n billike proses gevolg is. Dit bepaal nêrens dat persone summier uit hulle huise gesit kan word ... sonder ’n hofbevel nie."

’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp

EJ Marais, BV Slade
2016-05-19

"Die staatsvoogdyskapmodel beteken nie – soos soveel mense vrees – dat die staat sekere kategorieë eiendom op ’n indirekte manier mag verkry (of selfs nasionaliseer) sonder om vergoeding daarvoor te betaal nie."

Een honderd jaar later: die Swart Grond Wet 27 van 1913

Juanita Pienaar
2013-05-21

"Wat was die impak van die Swart Grond Wet en hoe word die nalatenskap daarvan vandag in regstegniese sin aangespreek?"

Spier Poetry Festival 2016: dancing in other words with photos and videos

Naomi Bruwer
2016-05-10

The third Spier Poetry Festival: dancing in other words took place on Saturday, 7 May.

zwart op wit: Kroniek van een Cultureel Verdrag

Yves T'Sjoen
2017-11-08

"Tussen velerlei archivalia met betrekking tot Breyten Breytenbach, geconserveerd in het Letterkundig Museum in Den Haag dat thans is herdoopt in Literatuurmuseum, bevindt zich een fraai uitgegeven brochure met als titel zwart op wit. een ander zuid-afrika."

Exclusive interview with Paulo Coelho

Erns Grundling
2014-02-10

"Writing a book depends on your perception of the world at that very moment. I never refuse to write about something that I feel."

Boeke en skrywers

LitNet wag op jou lesersindruk!

LitNet
Lesersindrukke

Lees jy ’n boek waarvan jy ander lesers wil vertel? LitNet nooi alle lesers uit om hul indrukke van ’n boek wat gedurende die laaste twee kalenderjare verskyn het, te skryf en te stuur.

Lore of nutrition – Challenging conventional dietary beliefs deur Tim Noakes en Marika Sboros: ’n resensie

Dawie van Velden
Resensies

"Ons kan ons hoed afhaal vir Tim Noakes wat gestaan het by sy beginsels, en met groot wetenskaplike integriteit sy standpunt verdedig teen sy eie kollegas en akademiese instellings wat hom ongenaakbaar gekritiseer het."

Barrie Hough (1953–2004)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek dink beslis dat daar ’n tekort is aan Afrikaanse werke vir die jong mens waarin die innerlike avontuur van grootword uitgebeeld word. Te veel tekste konsentreer oppervlakkig op uiterlike avontuur sonder dat dit die jong mens in sy diepste menswees raak." Lees oor Barrie Hough se lewe en werk.

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n onderhoud

Clinton V du Plessis, Jason Lloyd
Boeke en skrywers

“Ek pas nie altyd noodwendig in nie. Miskien is dit gepas dat ek as ’n nie meer so ’n jong digter nie, maar darem ook nog nie so oud nie, laatgedigte op hierdie stadium skryf.” Jason Lloyd gesels met Clinton V du Plessis oor sy negende digbundel.

Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Bartlett se boek volg die spoor van die sinodesittings en studiekommissies wat oor die jare in die NG Kerk gehou is rondom die kwessie van homoseksualiteit, en al die drama en intrige wat daarrondom ontvou het."

Maria se armoire deur Johan en Ode Krige: ’n lesersindruk

Irene van Staden
Lesersindrukke

"Maria se armoire is ’n boek wat uitbeeld hoe die samelewing met die jare verander het. Families en gesinne wat kleiner word, doopname wat hul waarde verloor, erfgoed wat agtergelaat word weens die kleiner leefareas van vandag se lewe."

Penseel-studentebundel: ’n resensie

Heilna du Plooy
Resensies

"Daarom is dit verblydend dat studente op eie stoom en uit eie geledere hulle skryfpogings bymekaarbring en uitgee. Dit gebeur by verskillende universiteite en is iets wat aangemoedig en aangeprys behoort te word, want hierdie onselfbewuste en selfs naïewe skryfoefeninge verskaf nie net ’n breë basis waarop latere skryfwerk as ’n piek kan voortbou nie, maar is as ’n oefenskool baie nodig."

Hans steek die Rubicon oor: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Tweedens wou ek die groot Suid-Afrikaanse tragedie belig dat soveel bejaarde ouers vereensaam in inrigtings omdat hulle kinders en kleinkinders in die buiteland is én dat hulle soms teen hulle wil in daardie inrigtings geboender word."

Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Die laaste woord oor die dood is dit sekerlik nie, maar hierdie boek is ’n unieke en vars bydrae oor ’n onderwerp wat nog nooit, sover ek weet, op dié manier in Afrikaans aangepak is nie."

LitNet Akademies

Kurrikulumontwerpbenaderings van Suid-Afrikaanse skoolkurrikula: ’n kritiese perspektief op die kurrikula vir Afrikaans (Huistaal)

Ronel van Oort
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Daar moet eerder bepaal word hoe kurrikuluminhoude in die verskillende behoeftes van leerders in verskillende kontekste kan voorsien. Dit kan bereik word slegs indien leerders se individuele talente en vaardighede, diverse belangstellings, toekomsverwagtings en behoeftes betrek word."

Skryfwerk

Etienne

Wietz Marais
Fiksie

"En in die middel van al hierdie oorvloed staan daar ’n stil, stowwerige handwerkwinkeltjie, die rakke yl gepak met wol en gare, vergeelde papiere op die toonbank, ’n vrou in haar dertigs, haar tienjarige seuntjie, en ek."

bloot ’n vers

Susanne Pike
Poësie

"om weer te hóór
moet jy sin-skagte diep
in woordmyne boor"

Uit

Anton Döckel
Poësie

"dié een, net dié een
lig ’n boom uit
’n tuin"

Glinster

Kobus van Eeden
Fiksie

"Dis ’n Saterdagoggend. Daar is niks om voor bang te wees nie. Dis nie asof die grassnyer sy pols helder oordag gaan afkap nie. Die masjien is mensgedrewe; dit kan nie vanself beweeg nie."

Leefstyl

2018-Oorlewingsgids: agt leefstyl-apps waarvan jy moet weet

Liné Enslin
Leefstyl

"Dis geen geheim dat daar deesdae ’n app vir alles is nie. Hier is ’n paar gratis leefstyl-apps vir Android- en Apple-toestelle wat op welstand, ontspanning en vermaak gemik is."

2018-Oorlewingsgids: agt volhoubare gesonde eetgewoontes

Liné Enslin
Kos en wyn

"In die warboel van eetwenke wat nie alles ewe betroubaar en goed nagevors is nie, kan ’n gesonde eetplan soos ’n onbegonne taak voel. Soos gym-bywoning, is dit ook nie altyd volhoubaar nie."

Waar is die “magic” heen?

Anna-Marie Jansen van Vuuren
Film

"En met die koms van digitaal kon [Koos] Roets sien hoe regisseurs en tegniesespanlede nie skroom om skoot ná skoot te neem en dít wat hulle nie op stel regkry nie, na die tyd in die redigeerkamer reg te maak nie. Dus kan hy nie anders as om te mymer nie: 'Waar is die magic van movie maak heen?'."

Twee klein krukkies

Hennie van Deventer
Blogs

"Die bekende spel Bingo is veral gewild by senior burgers. In die sogenaamde 'Bingo Lingo' wat ingewydes in die bekende spel onder mekaar besig, is die getal 77 bekend as die 'two little crutches'."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2018 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved