Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 641

23/03/2017

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou teater

Fresh off the press

Turning Point

Living in South Africa isn’t easy – with crime, unemployment, poverty, racism, state capture, unrest at our universities … Tempers flare. People take their anger to the streets. As a country we are at a crossroads and the future is uncertain. How do we make sense of what is happening around us, and how can we help build the society we would like? Theuns Eloff’s fresh, fact-based analysis tells us how South Africa really works – and how we can all pitch in to make it better.

Author: Theuns Eloff
Publisher: Tafelberg
Price: R265

Menings

Onvergeetlik, of grensverskuiwend?

Temple Hauptfleisch
Seminare en essays

"Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n genotvolle ervaring? Is ’n genotvolle teaterervaring altyd ’n onvergeetlike ervaring? Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n grensverskuiwende ervaring? Is ’n grensverskuiwende teatergebeurtenis altyd ’n onvergeetlike ervaring?"

Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit

Willem de Vries
Menings

Edwena Goff tydens die gesprek: “Wat bring ons vanoggend bymekaar? Ons taal en die identiteit wat ons vind in ons taal. Vir my, wanneer dit kom by my taal, is ek deel van ’n nierassige volk, nie ’n veelrassige volk nie.”

Taal- en culturele diversiteit in het universitair onderwijs

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

“Het is hoog tijd voor een rationeel en emotioneel taaldebat. Omdat globalisering niet zozeer verengelsing is maar respect voor en verdieping in meertaligheid en andere culturen.”

Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die Afrikaanse kortverhaalboek?

Anton van Niekerk, Nico Koopman
Menings

"Ons kan seker die verlede nie vergeet nie. Maar waarom aan hierdie verhaal van rassisme en growwe paternalisme status verleen deur dit ook in hierdie besondere bundel op te neem? Waarom hierdie verhaal nie toelaat om rustig te verdwyn in die vergetelheid wat dit so ryklik verdien nie?"

A response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate

Stephanus Muller
Universiteitseminaar | University Seminar

"I have taken a long time to write a response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch University language debate, published on 20 July 2016."

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die situasie met die uitbetaling van staatstoelaes word met reg ’n grondwetlike krisis genoem. Daar is ’n grondwetlike verpligting op SASSA om te voorsien in die behoeftes van die armes."

Die "ons" in Afrikaanse handboeke

Alta Engelbrecht, Estelle Kruger
Onderhoude

"Ek dink almal kan op hierdie stadium ’n tuiste in Afrikaanse handboeke vind, maar ons moet net bly waak daarteen dat ons nooit weer ’n 'ons' en 'hulle' in ons handboeke skep nie."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 3

DuPreez Strauss
NeerlandiNet

"En ek besef: ons almal se tale is onlosmaaklik verbind aan die plekke waar dit vandaan kom. Dit is die plig van elke taal om dinge te sê oor sy eie stukkie grond en sy eie mense wat geen ander taal sal kan sê nie."

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 4

Annari Breed
NeerlandiNet

"Twee Belgiese biere later is die strydbyl begrawe en peper die manne my met vrae oor Afrikaans en Suid-Afrika. Dit is nie ’n verrassing dat al wat hulle van Suid-Afrika weet, dit is wat by hulle sitkamers ingedra word deur die nuuskanale nie."

Boeke en skrywers

For Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie

Ilse van der Merwe
Resensies

"Familiefoto’s uit haar kinderdae verleen ’n ekstra skeut nostalgie en jy kan die onopgesmukte samesyn sien – dis ware familieresepte vir hegte familietye om tafels oraloor."

Ons kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Gunther Pakendorf
Resensies

"Ons weet dat taal, enige lewende taal, aan ’n gedurige verandering onderworpe is; dat dit, om met Bakhtin te praat, in sy wese 'karnavalesk' is, bont en middelpuntvliedend aan die beweeg, sonder te veel bekommernis oor reëls en voorskrifte."

LitNet Eerste slukkie: Web deur Naomi Meyer

LitNet
Boeke en skrywers

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Naomi Meyer se Web.

Sirkus deur Irma Venter: ’n onderhoud

Irma Venter, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

“Ek hoop ek skryf fiksie wat lesers toelaat om iewers anders te wees, om te vergeet van die kinders en die kos en die motorpaaiement.”

Hanna deur Maretha Maartens: ’n resensie

Riette Rust
Resensies

"En hoe prikkelend word die roman nie ingelei nie: 'Peninna kyk op en haar gesigsuitdrukking verander.' Dis wat Maretha Maartens se Hanna waarskynlik ook aan lesers sal doen."

Syferfontein deur Cas Wepener: ’n FMR-resensie

Danie Botha
Resensies

Danie Botha resenseer Syferfontein deur Cas Wepener. Hierdie resensie is oorspronklik op Fine Music Radio uitgesaai.

Press release: Turning point by Theuns Eloff

LitNet
Boeke en skrywers

"Tempers flare. People take their anger to the streets. As a country we are at a crossroads and the future is uncertain. How do we make sense of what is happening around us, and how can we help build the society we would like?"

Book launch: Turning point by Theuns Eloff

LitNet
NB-Uitgewersportaal

An invitation to the launch of Turning point by Theuns Eloff. He will be in conversation with Ralph Mathekga in Melville on the 23rd of March.

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: ’n onderhoud

Elkarien Fourie, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Dat dit ’n reis na binne was, mag ’n geykte beeld wees, maar dis onvermydelik wat gebeur as ’n mens die vreemde invaar en baie op jouself aangewese is."

LitNet Eerste slukkie: Kultuurvryheid en selfbestuur (Redakteur: Heinrich Matthee)

LitNet
Boeke en skrywers

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan Kultuurvryheid en selfbestuur, waarvan Heinrich Matthee redakteur was.

Louise Behrens (1903–1994)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“’n Kennis van en ’n voorliefde vir die wêreld se groot letterkunde en kuns en musiek is al erfenis wat ons ons kinders sal kan nalaat." Lees oor Louise Behrens se lewe en werk.

Boekbekendstelling: ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler

LitNet
Boeke en skrywers

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van ’n Liedjie vir Anine in Somerset-Wes, waar Alta Cloete met Elsa Winckler oor haar boek sal gesels.

Akademies en skole

LOK-simposium 2017: Onderwêreld in my klaskamer (video)

LitNet
Skole

"Hoekom leer ons letterkunde? Wat is die nut daarvan? Sodat ons intelligent saam kan gesels oor die kunste." Alet Mihalik bespreek Onderwêreld van Fanie Viljoen, ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Huistaal, en gee nuttige wenke vir hoe dit in die klaskamer aangebied kan word.

Kongres: Honde in die literatuur van Suider-Afrika

LitNet
Akademies en skole

Die Universiteit Stellenbosch bied 11 tot 12 April 2017 ’n kongres oor honde in die literatuur van Suider-Afrika aan. Hier is meer inligting.

Leefstyl

ATM vier Menseregtedag met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers

Izak de Vries, Naomi Bruwer
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die Afrikaanse Taalmonument en -museum het Saterdag Menseregtedag gevier met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers se Oor een stem-piekniekkonsert by die Taalmonument se tuinteater.

KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies

LitNet
KKNK

Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse. Hier is die program vir vanjaar se boekgesprekke by die KKNK.

Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie

Albert Maritz
KKNK

"Die maan val bewusteloos is die mees vernuwende kunsrekwisiete-verbeeldingsvlug ooit. Die mees volmaakte gevallestudie van ouderdom, verval, Alzheimers, liefde."

Three Fleur du Cap awards for the Fugard Theatre

LitNet
Teater

"The Fugard Theatre scooped up three prestigious Fleur du Cap awards at the ceremony which was held at the Artscape Theatre on Sunday, 19 March. Here are our winners."

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Bemoeiing met ’n uitsluitende kontraktuele verhouding getroef deur vrye mededinging

Johann Neethling, Johan Potgieter
LitNet Akademies (Regte)

Johann Neethling en Johan Potgieter bespreek vier sake waarin beweer is dat Masstores ’n delik gepleeg het deur bemoeiing met die uitsluitende ooreenkoms tussen ’n voedselkleinhandelaar (Pick n Pay of Shoprite Checkers) en die eienaar of verhuurder van ’n winkelsentrum ingevolge waarvan die voedselhandelaar die eksklusiewe reg gehad het om voedsel in die sentrum te verkoop.

Skryfwerk

Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend

LitNet
Skryfkompetisies

LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyl.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2017 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved