LitNet Nuusbrief | nuusbrief628 | 1/12/2016
Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 628

1/12/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou Bybel in Kaaps

Pasverskyn

Kaaps in fokus

Kaaps in fokus is die eerste akademiese boek waarin die Afrikaanse omgangsvariëteit Kaaps deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag word.

Redakteurs: Frank Hendricks, Charlyn Dyers
Uitgewer: Conference-RAP
Prys: R225

Skryfwerk

Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"But die engel het hom gesê, ’niee, djy hoefie bang te wiesie, wan jou gebed was gehoor. Jou vrou, Elisabet, sal vi jou ’n seun gie, en djy moet sy naam Johannes gie.'"

Op hierdie mense en dinge, dan

Jaco Fouché
Poësie

"Op die deurnaggeselser, die slow dancer met die jean wat afsak, die gapende kroegmeisie."

Vir ’n sterfling

Jaco Fouché
Poësie

"Nou aan die einde van ’n lewe
vol swoeg en sonde
moet jy die drumpel oorsteek ..."

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Die vlieg en die waiter (2)

Elisha Zeeman
PEN Afrikaans

Lees die tweede weergawe van Elisha Zeeman se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Onder eng’le

Jaco du Plooy
PEN Afrikaans

Lees die tweede weergawe van Jaco du Plooy se verhaal in PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers.

Straatligliefde

Marine Moffat
Kuberklas Kreatief

"’n Liefde
wat skyn op alle goeie dinge."

I thought it was you

Sue Woodward
New writing

"... my eyes were tired
from the glare of dark men"

screensaver

Sue Woodward
New writing

"I choose a leatherback
with whimsical face
and remember
that turtles are our myth"

under the bridge

Sue Woodward
New writing

"and the footsteps of the people with jobs
hurrying past the sleepers"

Vrystelling van slawe

Vrystelling van slawe | Uit die argief: My naam is Februarie

Diana Ferrus
Uit die argief

Diana Ferrus skryf ’n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie"

Menán van Heerden
Menings

"Hierdie rotse is vas aan ’n rotsbasis, ’n afbeelding van Afrika, wat geplaas is binne ’n rotssirkel wat die ganse aarde simboliseer. Hiermee word die geskiedenis van ons dorp (en vallei), vir altyd gekoppel aan die vernedering en uitbuiting van miljoene mense in ons land en regoor die ganse wêreld."

Vrystelling van slawe | Uit die argief: ’n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer
Uit die argief

Matthew Cyster: "Ons dorp is gestig in 1843, kort na die vrystelling van slawe in 1838."

Vrystelling van slawe | Uit die argief: Ons slawe-erfenis – ’n Foto-toer

Menán van Heerden
Uit die argief

Op 1 Desember word die vrystelling van Suid-Afrikaanse slawe herdenk. Hier is ’n terugblik op 2013 se Erfenissimposium.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika: Die beëindiging van slawerny

"Almal was oor Bevrydingsdag op 1 Desember 1838 verbaas. Die hemele het nie neergestort nie; dit het net gestort. Gelowiges het probeer uitpluis watter hemelse betekenis daar in drie dae van swaar reën, riviere in vloed en sneeu op die berge gedurende ’n somersmaand geskuil het. Sommige slawe het gereken dit simboliseer die trane van slawe wat voor bevryding gesterf het ..." (bl 91)

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika is gratis op LitNet beskikbaar.

Vrystelling van slawe | Uit die argief: Hans Heese oor Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand?

Hans Friedrich Heese, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Slawerny kom as ’n gewettigde stelsel van dwingelandy nie meer voor nie. Tog het persone wat in totale armoede grootword, of in onkunde, nie regtig vrye keuses om uit te oefen nie."

Vrystelling van slawe | Uit die argief: Slawe en die ontwikkeling van Afrikaans

Maria Smit
Seminare en essays

’n Taal bestaan uit woorde, grammatikale struktuur en uitspraak. Hoe het slawe Afrikaans help vorm?

Vrystelling van slawe | Uit die argief: “Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie”: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe

Jessica Murray
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hierdie artikel bied ’n narratiewe ontleding van sowel historiese hofstukke as geselekteerde Suid-Afrikaanse romans wat fokus op slawerny in die Kaapkolonie."

Persvrystelling: Slawevrystelling-viering

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hou Saterdag 3 Desember 2016 ’n slawevrystelling-viering in die Paarl. Die tema van die geleentheid is “Versoen met ons slawe-verlede”. Bywoning is gratis.

Menings

’n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël

Darryl David, Naomi Meyer
Onderhoude

"Maar 24–26 Februarie 2017 gaan ’n geskiedkundige naweek wees. ’n Fees vir Adam Small. Niemand verdien dit méér nie."

Zuma tol weer

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die ’negative narrative around the president' waarteen Mantashe so maan, begin al meer lyk soos die begin van die einde van vryheid van spraak."

Sosiogramme en genetwerkte leer: ’n soort opsitkers vir onderwysers

Christa van Staden, Estelle Kruger
Onderhoude

"Onderwysers kan baie by mekaar leer. Soms gebeur dit nie. Wáár kan onderwysers met mekaar gesels oor dinge wat noodsaaklik is? Die web kan dalk gebruik word om ’n tuiste te skep."

Referaat: Die ontbeplanning van Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat

Theodorus du Plessis
NeerlandiNet

"As gevolg van Afrikaans se noue assosiasie met die parallelmediummodel het die effektiewe stigmatisering daarvan meegewerk aan die skep van ’n ongunstige denkklimaat oor die taal se voortgesette rol op kampus."

Bottled education

Izak de Vries
Blogs

"Excellent education for kids of wine-farm workers."

LitNet Akademies

Roland Barthes en die belang van outonomie vir die moderne skrywer

Charl-Pierre Naudé
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Hoewel die letterkunde as moderne aktiwiteit nie kan bestaan sonder die allerbelangrike eienskap van die outonomie (soewereiniteit) van skrywer en teks nie, is die moderne skrywer in postmoderne verband, ironies, ’n maaksel wat baie onseker geword het."

S v Pistorius: Ope geregtigheidspleging, mediadekking van hofverrigtinge en die olifant in die kamer

Deon Erasmus
LitNet Akademies (Regte)

"Wat die kyker sien, is nie noodwendig dieselfde wat hy of sy sou waarneem in die hofsaal nie, aangesien die uiteindelike produksie wat uitgesaai word deur die voorkeure, vooroordele en ideologiese of politieke oortuiging van die regisseur beïnvloed kan word."

Ontleding van sosiogramme as metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer in ’n skoolgebaseerde wiskundevakgroep te ondersoek

Christa van Staden
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die staat vereis dat onderwysers saamwerk, maar bied geen metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer te ondersoek nie."

Boeke en skrywers

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie

LitNet
Wen

Wen met LitNet en NB-uitgewers! Volg die skakel vir meer inligting oor die boeke wat op die spel is en om uit te vind hoe jy kan inskryf.

Boekonderhoud: Deon Maas oor Melk die heilige koeie

Deon Maas, Jacques Myburgh
Skrywersonderhoude

“Ek dink nie daar is iets erger as ’n klomp mense wat dieselfde dink nie. Al wat ek probeer doen, is om ’n diskoers te stel waarna mense kan luister.”

Boekonderhoud: Vir die voëls deur François Bloemhof

François Bloemhof, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

Bestaan daar ware liefde? "Maar alte seker! Ware liefde lyk net totaal anders in die werklike lewe as in liefdesverhale."

Wille Martin (1934–2016)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"’n Skrywer skryf om vir mense ’n uurtjie van ontspanning en plesier te verskaf en om hulle ’n bietjie te laat nadink, dieper dink, al is dit ’n ontspanningsverhaal. As ek in hierdie doel geslaag het, dan maak dit my ook gelukkig." Wille Martin se volledige skrywersprofiel is nou beskikbaar.

Boekonderhoud: Lugkasteel deur Annelie Botes

Annelie Botes, Trisa Hugo
Skrywersonderhoude

"Ja, ek glo in reïnkarnasie. Wedergeboorte, soos ék dit verstaan. En volgens mý geloof sterf elke mens met ongedane sake. Lesse wat nie geleer is nie. En hy moet terugkom om klaar te maak wat ongedaan gelaat is. Om die lesse te kom leer wat hom verbygegaan het."

A reading of Claudius’s State of the Nation Address in Hamlet

Phil Ndlela
English

There is, in fact, no need to drag politics into literary theory: as with South African sport, it has been there from the beginning.”

Boekresensie: Springgety deur Chanette Paul

Yolanda Wessels
Resensies

"Dis maklik om sommer spoedig in die lief en leed van die hoofkarakter te deel, om met haar wroegings te kan identifiseer en ’n medepligtige te raak in haar soektog na antwoorde."

Melk die heilige koeie – in die Kaap!

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Uitnodiging na die viering van Deon Maas se jongste boek in Kaapstad. Kerneels Breytenbach sal met Deon in gesprek wees.

Slaggate

Crito
Blogs

"Breytenbach vermy die gebruiklike slaggate. Hy vertel nie die verhaal in detail oor nie, hy fokus eerder op die elemente wat Die dood van ’n goeie vrou ’n goeie speurroman én ’n heerlike leeservaring maak."

Leefstyl

KKNK 2017: Volledige program hier beskikbaar

LitNet
ABSA KKNK

"Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef."

Richard Stirton: "It's about the message"

Henry Cloete
Musiek

"I always wrote for myself, but I now try to write more for the listener and how best I can structure the song so the message reaches him or her quickly and concisely."

Filmresensie: Vir die voëls

Reney Warrington
Film

"Vir die voëls is uiters geslaagd as ’n komedie, maar net so oortuigend as ’n drama wat temas soos die grensoorlog, drankmisbruik en geweld binne die gesin aanroer."

’n Goue kunsjoernalistieke toekenning vir Christiaan J de Swardt en LitNet

LitNet
Menings

Christiaan de Swardt het goud gekry in die nuusafdeling vir ’n futuristiese nuusberig wat op 22 Desember verlede jaar as fiksie op LitNet gepubliseer is.

Persvrystelling: INK en sy personeel vereer vir kunsjoernalistiek

LitNet
US Woordfees

"In slegs die tweede jaar van die US Woordfees se feeskoerant, INK, het die publikasie vier toekennings by die Kunsjoernalistiek-toekennings vir 2016 opgeraap."

Persverklaring: Wenners van die RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie

LitNet
Leefstyl

“Boonop bewys die vele vlakke van die kompetisie dat beginners deur die slypskole en mentorskapproses met gemak ’n wendrama kan skryf.”

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

LitNet
kykNET Portaal

Sara se geheim is ’n dramareeks van 26 episodes wat in Kaapstad afspeel, met twee verhale wat hand aan hand loop – dié van ’n familie in Durbanville en dié van ’n familie in Athlone.

Teaterresensie: Quartet by die Kunstekaap

Danie Botha
Teater

"Marthinus Basson se regie sorg vir netjiese samehang."

Teaterresensie: Hemp van vlam | Shirt of Fire (KIKS | CTICC)

Jaco Barnard-Naudé
Teater

"Vir my was die hoogtepunt van die produksie die klankopname van 'Christ of the Burnt Men' waarin ons Cussons in haar eie stem kon hoor ..."

Teaterresensie: Cirque Éloize iD by die Kunstekaap

Maryke Roberts
Teater

"Die Cirque Éloize-span het die afgelope 20 jaar 11 verskillende vertonings geskep. Met elkeen was die hoop om die sirkus weer te ontdek, maar met nuwe uitvindings, meer waaghalsige toertjies en baie meer indrukwekkende stelbou."

Piekniekkonsert met Arno Carstens en Refentse by die Taalmonument Tuinteater

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die bekende kunstenaars Arno Carstens en Refentse tree op Vrydag 2 Desember 2016 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.

Woord van die jaar 2016

Chanette Paul se #litnetwoord2016

Chanette Paul
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Hier is Chanette Paul se voorstelle vir 2016 se Afrikaanse woord.

Riette Hugo se #litnetwoord2016

Riette Hugo
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Riette Hugo deel haar voorstelle vir die Afrikaanse woord van 2016.

Danie van Wyk se #litnetwoord2016

Danie van Wyk
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Hier is Danie van Wyk se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.

Ebbe Dommisse se #litnetwoord2016

Ebbe Dommisse
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Hier is Ebbe Dommisse se Afrikaanse woord van 2016.

Alfred Schaffer se #litnetwoord2016

Alfred Schaffer
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Hier is Alfred Schaffer se Afrikaanse woord van 2016.

Zandra Bezuidenhout se #litnetwoord2016

Zandra Bezuidenhout
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Hier is Zandra Bezuidenhout se voorstelle.

Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV)

LitNet
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

Hier is nog ’n paar van ons lesers se #litnetwoord2016-inskrywings.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved