Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 623

27/10/2016

E-posadres:

Krities Afrikaans

LitNet: Jou oop toegang

Pasverskyn

Dorado

Tom Dreyer se Dorado is ’n magiese roman, so tergend en onpeilbaar soos die sterrehemel van die Karoo.

Skrywer: Tom Dreyer

Uitgewer: Penguin
Prys: R220

LitNet Akademies

Hierdie week is die Internasionale week vir Ooptoegang.
LitNet Akademies
ondersteun die ooptoegangbeweging en stel geakkrediteerde navorsing gratis beskikbaar. LitNet Akademies het vanjaar reeds 65 geakkrediteerde navorsingsartikels gepubliseer.
Lees dit hier!

Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste: ’n Toepassing van Adrian Rainbow se sienings op ’n Afrikaanse jeugverhaal, ’n oorgangsroman en ’n prenteboek vir kinders

Henriëtte Loubser
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Hoe suksesvol kan fiksietekste aangewend word om jong lesers ekologies op te voed en hulle meer sensitief ten opsigte van die natuurlike omgewing en die mens se verhouding met die natuur te stem?"

Vonnisbespreking: Die aksie van afhanklikes weens die dood van hul broodwinner: Veel lawaai en weinig wol?

Johan Scott
LitNet Akademies (Regte)

"Die afleiding dat die ontwikkelde Tswanareg gelykstaande is aan die inheemse Afrika-gewoontereg in die algemeen kom daarop neer dat ’n besondere stamregstelsel algemeen op swart landgenote toepassing vind. Sal ’n mens werklik dit as ’n presedent kan voorhou waar die litigante byvoorbeeld Xhosas of Vendas is? Na my mening sal dit nie geregverdig wees nie."

Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die “Bekommerd”-debat

Vincent Brümmer
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"In die dertigerjare van die vorige eeu was daar in Suid-Afrika ’n sterk oplewing van Kuyperiaanse neocalvinisme. Die neocalviniste het hulle begin organiseer in ’n beweging met die doel om die neocalvinistiese ideologie van Abraham Kuyper op alle terreine van die Suid-Afrikaanse samelewing te versprei."

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Fanie Jansen van Rensburg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die wyse waarop die universiteit uit pas was met sosiopolitieke ontwikkelings in die land kan veral gesien word in die onvermoë om geleenthede te benut wat deur al die ander universiteite gebruik is om veranderings in hulle bestuur van inwoning op kampusse aan te bring."

Boeke en skrywers

Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits

Paul Murray
Books and writers

"Brits has brought the persona of a remarkable person fully to life in the text. South African Hobhousian historiography has become unspeakably enriched from her writing."

Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver

Yolanda Wessels
Resensies

"Geluk, Marita, met nóg 'n welverdiende druk – en cheers op die stories wat nog uit jou pen gaan vloei."

Book review: Going back to say goodbye by Kenneth de Kok

Reinhardt Fourie
Books and writers

"Going back to say goodbye tells the story of a boy saying goodbye to his childhood as it flits past. It is also the story of a boy saying goodbye to his father and, movingly, to a South Africa that both no longer exists and lingers on in surprising ways."

Boekresensie: Skryn deur Emma Bekker

Nini Bennett
Resensies

"Die teksskrywer en regisseur Emma Bekker debuteer met Skryn, ’n bundel gedigte waarin die betekenisse van die begrip 'skryn' veelvlakkig ontsluit word as noodsaaklike skaafprosesse, of ruimtes waarin kosbaarhede bewaar word."

Resensie: Verwoerd: so onthou ons hom, saamgestel deur Wilhelm J Verwoerd

Bettina Wyngaard
Resensies

"Verwoerd: So onthou ons hom is ʼn bundel wat aanvanklik in 2001 uitgegee is om die 100ste herdenking van HF Verwoerd se geboortedag te vier. Verskeie medewerkers het bydraes gelewer waarin hulle hul indrukke van Verwoerd as mens, akademikus, koerantman en politikus weergee."

African Library: The Shadow of Things to Come by Kossi Efoui

Annie Gagiano
Books and writers

"The shadow of things to come is a brief text that packs a mighty punch: it is a finely written and vividly imagined narrative, many of whose details I have not even mentioned in this profile: a grim, brilliant, spell-binding work."

Bonaventure Hinwood (1930–2016)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

“Mense dink soms my digkuns is ’n afwyking van my priesterlike bediening, maar eintlik is dit ’n ander vlak van bediening.” Lees oor die lewe en werk van Bonaventure Hinwood.

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Danie Marais
PEN Afrikaans

"Daar is natuurlik geen wetenskaplike formule vir ’n sterk, geslaagde en per definisie ongeykte gedig nie, maar ek dink daar’s ’n paar riglyne wat enige jong en ou digter kan help om in ’n belowende rigting te sukkel."

Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naudé, Naomi Meyer
Onderhoude

"Om iets te sê wat nie op ’n ander manier gesê kan word nie, of in enige ander kunsvorm tot stand kan kom nie."

Voorleggings ingewag vir groot Afrikaanse boekpryse

LitNet
Boeke en skrywers

Voorleggings word ingewag vir die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse en die 2017 Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrikaans.

Menings

Is daar nog plek vir burgerlike ongehoorsaamheid in ons nasionale verset-retoriek?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons kan nie bekostig dat ’n woedende jeug met geen belang om in stand te hou of op te bou ons moraliteit bepaal nie. Die tyd het gekom vir etiese, morele verset gebaseer op rotsvaste beginsels."

’n Juridiese evaluering van Suid-Afrika se lidmaatskap van die Internasionale Strafhof

Ruan Coetzee
Seminare en essays

Dit is in die nuus dat Suid-Afrika besig is om hom aan die internasionale strafhof (IS) te onttrek. Ruan Coetzee het 'n navorsingsverslag geskryf oor die noodsaak daarvan dat state tot hierdie hof behoort.

Consumerism

Shirmoney Rhode
Rubrieke

"As my geld nie ‘n verskil kan maak aan die leefwyse van mense wie dit regtig makeer nie, beteken daai kwaliteit niks nie."

Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe

Handré Brand
Menings

"Is dit moontlik om hierdie besondere ekosisteem te bewaar en dienooreenkomstig te benut sodat die ontstaan van ʼn moontlike teenproduktiewe en sluimerende 'onvergenoeg(d)heid' ten alle koste voorkom word?"

Hail King Bob, Noble of literature

Evelyn John Holtzhausen
Opinion

"That's it if you follow the world according to Dylan, a wandering minstrel with his guitar, harmonica and nasal voice – whose commentaries on the 'human condition', for that's what his songs are, have won him a Nobel Prize."

Met bome soos met boeke

Henriëtte Loubser, Estelle Kruger
Onderhoude

"‘n Liefde vir lees moet gekwéék word."

Die laaste dans van Jaco Botha

Etienne van Heerden
In memoriam

"Bly kyk, Tien."

Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe

Izak de Vries
ATKV-Portaal

’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.

Regsalmanak: Oorlogspraatjies, terwyl vredeliewendes net wou stem

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Onthou jy nog hoe daar voor die eerste demokratiese algemene verkiesing van April 1994 taamlik wyd gespekuleer is dat Suid-Afrika op die rand van 'n burgeroorlog huiwer? Dat dit nie sommer net praatjies was nie, blyk uit 'n 1995-uitspraak van die hooggeregshof in Pretoria."

Regsalmanak: Die “Vuurrooi Draak” se swanesang – toe nié

Gustaf Pienaar
Rubrieke

"Suid-Afrika se stryd teen die kommunisme het formeel in 1950 begin toe die Wet op die Onderdrukking van Kommunisme van krag geword het. Vanjaar is dit net mooi 66 jaar gelede. Dit was 'n wydlopende wet, bereken om kommunisme in die destydse Unie van Suid-Afrika met wortel en tak uit te roei."

Skole

Boland se leerders skryf skerp Afrikaans

Jean Oosthuizen
Skole

"Hoërskoolleerders van die Drakenstein-omgewing in die Boland het hulle sterk uitgelaat oor Afrikaans as onderrigtaal tydens die jaarlikse Skerpskryfkompetisie."

Persverklaring: WOW Spelfees se wenners

LitNet
US Woordfees

"Sowat 300 kinders van ongeveer 100 skole het op Saterdag 22 Oktober 2016 byeengekom om hul spelvermoëns te meet."

Toneelstuk

Jané de Wet
Kuberklas Kreatief

"Die lewe is 'n toneelstuk
en ons is die karakters."

Skryfwerk

Betaaldag

Clinton V du Plessis
Fiksie

"Sy draai die volume op die bedradio effens af."

Die boomorkes

Willem de Vries
Fiksie

"Die dirigent kom ingewaai oor die boom vir ’n werk vol melankolie, want uit die bladmusiek van die boom se tuisorkes kry die wind net die stiltes tussen die note om te speel."

Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter oor Haute Cuisine

Celesté Fritze
Fiksie

"Die skrywer en die beeldhouer het nog nie gesê wat hulle van die film Haute Cuisine dink nie. Sy wonder wanneer en of hulle ooit weer saam sal gaan fliek."

Leefstyl

Filmresensie: Labyrinth of Lies

Suzette Kotzé-Myburgh
Film

"As jy ernstig oor fliek is, gaan kyk hierdie een. Met apartheid en die WVK so in die agterkop."

Persverklaring: RSG Kunstefees 2016 – met Sarah Baartman, Beyers Naudé, Michelle Breedt en Jan Spies

LitNet
Feeste

"RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige figure soos Sarah Baartman en Beyers Naudé. Dit is die vierde radiokunstefees op RSG."

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2016 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved